Harlekyn van die dieretuin Flashcards
Wat is ‘n harlekyn en waar tref ons hulle gewoonlik aan?
Iemand wat mense by ‘n sirkus laat lag. By ‘n sirkus.
Watter tipe rym tref ons in versreels 3 en 4 aan?
Paar rym
Wat is die funksie van die kommas en herhalings wat tussen versreels 2 en 4 gebruik word?
Dit suggereer die apie se spronge
Wat is die funksie van die enjambement in hierdie gedig
Dit laat die tempo en ritma versnel
Watter beeldspraak tref ons in versreel 1 aan?
‘n metafoor en ‘n ellips
In watter versreel tref ons ‘n wending aan? sktryf net die versreel neer
Reel 8, “maar as hul skater”
Wat was die groot verskil in die apie se reaksie voor en na die wending
Hy het ‘n vinnige apsies gehad, daarna word sy beweegings stagies
Bespreek die kontras wat ons in die gedig aantref
die mense wat skater teen oor die verdriet van die apie
wat is die rymskema wat ons in versreel 9 tot 12 aantref
krys rym
Watter woord in die gedig beteken dieselfde as ‘lag’?
Skater