Tersiere Sektor Flashcards
1
Q
Wat is die tersiere sektor
A
Sluit ak die verkoop van goedere en dienste in
2
Q
Wat is die rol van groothandelaars en kleinhandeelaars
A
Geootgandelaars koop van fabrieke in grootmaat en verkooo in kleiner hoeveelhede aan kleinhandelaars wie dit dan aan die publiek verkoop
3
Q
Hoekom is die sektor belangrik
A
Help ekonomie om te groei en dra die meeste by tot die ekonomie en dir dienste komponent is waar die ekonomie die meeste groei
4
Q
Waarop word ekonomie gebou
A
Verkoop van kennis
5
Q
Wat is kennis
A
Volhoubare hulpbron
6
Q
Vaardighede
A
Meestal geskoolde werkers
Kreatiewe denke, probleemoplossingsvaardighede, rekenaargeleterdheid en spanwerk
7
Q
Wat is EQ en hkm is dit belangrik
A
Emosionele inteligensie, by interaksie tussen mense