Primere Sektor Flashcards
1
Q
Suid Afrika se hulpbronne
A
Minerale, visserye, vars water, vrugbare grond, plantasies
2
Q
Beperking by landbou
A
Waterskaarste
3
Q
Plantasies
A
Denne en bloekombome in mpumalanga en KwaZulu-Natal
4
Q
Volhoubare benutting van hulpbronne
A
Bome wat afgekap word moet weer geplant word.
Boere moeni grond oorbewei nie.
Moeni water mors nie.
Bou damme.
Besighede bio afrbreekbare materiaal gebruik.
Hersirkuleee papier plastiek glas.
Ontwikkel volhoubare energiebronne
Beskerm visserye deer kwotas en permitte
5
Q
Faktore wat druk op hulpbronne sit
A
Groeiende bevolkings, verstedelikingsproses en tegnologie
6
Q
Vaardighede wat benodig word
A
Vereis hande arbeiders wat nie geskoold hoef te wees nie