Term1 Gr 4 Flashcards
Plaaslik
Gebied naby jou woo plek
Geskiedenis
Gaan oor mense,
plekke en
goed v d verlede
Onderhoud
Gesprek met iemand om nuwe inligting te kry.
Ondersoek
Om iets te bestudeer
en te probeer verstaan.
Wapen
Klein stukkie plastiek, lap of metaal wat lidmaatskap van ń skool toon
Vuurtoring
Toring met ń groot, helder lig
wat verbygaande skepe teen gevaar waarsku
Anker
Swaar metaalgewig
wat in die see laat sak word
om te keer dat die skip of boot beweeg.
Promenade
Wandelweg veral een langs die see
Storms
Slegte weerstoestande
Seine
Boodskappe met lig en klankkodes wat
vuurrtorings aan skepe uitstuur
Kus
Die land al langs die rand van die water
Skipbreuk lei
Wanneer n skip op die rotse beland
Gemeenskap
Groep mense wat in n spesifieke plaaslike gebied woon.
Hoe leer ons meer van n plaaslike gebied?
Kry inligting uit Prente Geskrifte Stories en onderhoude met mense Voorwerpe