Skeppingstudies Flashcards

0
Q

Nie-geleier

A

Materiaal of voorwerp wat nie elektriesiteit gelei nie.

Bv. Hout, plastiek, rubber

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Geleier

A

Materiaal of voorwerp wat elektriesiteit gelei.
Metaal,
koper is mees algemeenste vir bedrading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer vloei daar ‘n elektriese stroom?

A
Geslote stroombaan (bestaande uit geleiers)
Elektriese bron bv. Battery (gee elektriese energie)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter stop is beste geleier?

Wat beteken dit?

A

Silwer beste geleiers

Laat maklikste toe dat elektriese stoom daardeur vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom gebruik ons eerder koper as silwer vir geleier?

A

Silwer is duur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wanneer word goud as geleier gebruik en hoekom?

A

Wanneer hoë gehalte kontakte benodig word.

Roes nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter tipe metaal is nie ‘n goeie geleier nie?

Wanneer word dit wel gebruik, hoekom?

A

Aluminium

Wanneer gewig nb. is, nie so swaar soos koper nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom gebeur dit dat jy geskok kan word?

A

Liggaam is beleier van elektiesiteit

Daarom kan stoom deur jou na aarde vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom is jou liggaaam so n goeie geleier?

A

Bestaan hoofsaaklik uit water en soute wat ‘n goeie geleiers vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n ander naam vir n nie-geleier?

A

Isolator

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat kan jou beskerm teen elektriese hooftoevoerstroom?

Hoekom werk dit nie so goed vir Weerlig nie?

A

Rubber handskoene en skoene

Want die eneregie is te groot by weerlig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarvan is die wit kappies op telefoonpale gemaak?

Hoekom?

A

Keramiek

Want dit is n isolator

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom word keramieklagies tussen geleiers geplaas?

A

Om te keer dat elektriesiteit tussen die 2 dele vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat doen ‘n elektrisiën?

A

Werk met elektrisiteit en doen bedrading in huise en geboue

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die funksie van ‘n isolator?

A

Om geleiers toe te maak om gebruiker te beskerm teen skokke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarvoor word stoombane gebruik?

A

Om probleem op te los waarvoor ons energie nodig het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee voorbeelde van bronne van energie.

A

Muurprop of battery

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat maak ‘n toestel met elektriese energie?

A

Dit sit dit om in ‘n ander vorm

bv. Ligenergies, hitte-energie, klankenergie, bewegingsenergie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is energie omsetting?

A

Wanneer energie van een vorm na ‘n ander omgesit word bv. Elektriese energie na lig, klank, hitte of bewegingsenergie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat het ons nodig vir energie omsetting?

A

Toestel

Energiebron

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Stelsel

A

Iets wat uit verskillende dele bestaan maar saamwerk as geheel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Waaruit bestaan ‘n elektriese stelsel?

A

Invoer van elektriese energie en uitvoer na iets soos lig-, hitte-, klank- of bewegingsenergie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat gebruik n elektriesestelsel om energie te voorsien aan die toestel?

A

Stroombane

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat is ‘n battery?

A

Dis ‘n energiebron met opgegaarde energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Hoekom kan ons huise ens. nie batterye gebruik vir energievoorsiening nie?

A

Te min energie gestoor in batterye

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Wat is die hoofverskaffer van elektriese energie?

Wat noem ons dit?

A

Kragstasies

Hooftoevoerelektriesiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Waar kry kragstasies hul energie?

A

Fosielbrandstowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Fosielbrandstof

A

Steenkool, olie en aardgasse. Oorblyfsels van organismes wat baie jare gelede gelewe het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Hoe word fossielbrandstowwe gevorm?

A

Verrotte organiese (plan en dier) materiaal vorm oor baie jare heen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Hoe word steenkool ontgin?

A

Myne, deur rots en sand om by afsetting te kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Olie en aardgasse word gewoonlik waar gekry?

A

In oseane, boor die deur rotslae om vry te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
31
Q

Hoof energieverskaffer vir elektriesiteit in SA?

A

Eskom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
32
Q

Wat gebruik Eskom hoofsaaklik vir energiebrandstof vir huishoudelike gebruik.

A

Steenkool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
33
Q

Stappe om elektriesieteit uit steenkool te maak

A
  1. Steenkool van myn na kragstasie
  2. Gemaal tot fyn poeier
  3. Poeier word in houer vebrand
  4. Hitte van verbranding kook water in kookpot
  5. Kookwater maak stoom wat turbiene laat draai.
  6. Turbiene is aan opwekker gekoppel wat spoel draai produseer elektriesiteit.
  7. Van opwekker word elektriesiteit deur kabels na huise vervoer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
34
Q

Turbiene

A

Groot wiel wat draai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
35
Q

Nie hernubare bronne

A

Fosielbrandstowwe word oor miljoene jare gevorm en as dit opgebruik word kan dit nie weer maklik vervang word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
36
Q

Wat beteken dit as ons sê elektriesitiet is n duur hulpbron?

A

Produksie en lewering is duur, infrastuktuur is duur. Myne, kragstasies ens.
Stukture moet gebou word.
Sommige toestelle het bIe energie nodig bv. Geyser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
37
Q

Watter infrakstuktuur is nodig vir elektriese energievoorsiening?

A

Bedrading, myne, vragmotors, treine, substasies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
38
Q

Waarvoor word Elektrisieteitsmeter gebruik?

A

Krag na huise gaan deur die meter, meet energie verbruik van huis vir rekeningdoeleindes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
39
Q

Wat is n ooruitbetaalde elektriesitietsmeter?

A

Betaal vooruit vir energie verbruik. Kan net soveel gebruik as waarvoor betaal word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
40
Q

Watter tipe toestelle gebruik meeste energie?

A

Toestelle wat warm maak bv. Geyser en verwarmers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
41
Q

Drywing

In watter eenheid gemeet?

A

Hoeveelheid energie per tydseenheid.

Watt (W)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
42
Q

kW = ? Watt

A

1000

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
43
Q

Hoe werk ek drywing uit?

A

Drywing(W) = (Volt x A)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
44
Q

Hoekom moet ons elektriesitiet spaar?

A

Duur om te produseer en lewer
Hulpbronne word uitgeput
Produksie veroorsaak besoedeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
45
Q

Onwettige skakelings

A

Mense maak onwettige skakelings omdat hulle nie wil betaal nie
Sny deur isolasie v kabel en heg eie kabel, lei na huis vir eie toestelle. - Gevaarlik, onwettig, steel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
46
Q

Gee veiligheidsreëls

A

Moenie met metaal voorwerpe in toestelle soos broodroosters krap nie.
Moenie kabels gevruik waarvan isolasie beskadig is nie
Moenie aan elektriese heinings vat of naby dit speel nie
Moenie kragproppe oorlaai nie.
Moenie onder boom speel tydens donderstorms nie
Moenie in die reën gras sny met elektriese snyer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
47
Q

Hernubare energiebronne

A

Raak nooit op nie en kan oor en oor gebruik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
48
Q

Voorbeelde van hernubare energiebronne

A

Sonenergie
wind
Getye golwe (oseaan)
Waterenergie (damme, watervalle)
Biomassa (energie van plante en organiese materiaal)
Geotermies (stoom onder oppervlak v aarde)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
49
Q

Waar kom energie in fosielbrandstowwe oorspronklik vandaan?

A

Van die son se energie wat in plante wat baie jare terug geleef het opgegaar is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
50
Q

Hoekom kan nie vir son kyk nie?

A

Die gloei so kwaai, dis nie veilig om daarvoort e kyk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
51
Q

Waaruit bestaan die son?

A

N bol gasse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
52
Q

Wat is temperatuur van son?

A

15 000 000 °C in middel

5500 °C op oppervlakte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
53
Q

Hokom is die son ‘n ster?

A

Want dit wek sy eie energie op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
54
Q

Hoekom is son helderder as ander sterre?

A

Dit is nader aan die aarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
55
Q

Rangskik so , aarde en maan in groote volgorde

A

Son, aarde, maan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
56
Q

Wie is verder van die aarde, son of maan?

A

Son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
57
Q

Wat produseer die son?

Watter invloed het dit op aarde?

A

Hitte en lig

Verwarm die aarde, dra energie oor aan aarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
58
Q

Konstellasie

A

Vaste patrone wat sterre vorm. Vorm beelde wanneer sterre met denkbeeldige lyne verbind word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
59
Q

Planete

A

Verander van posisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
60
Q

Sterre

A

Behou posisie en is bron van lig en hitte (tensy hulle uitgebrand het)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
61
Q

Watter ster is eerste en helderste nadat son sak?

A

Venus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
62
Q

Wat is ‘n sterrewag?

A

Gebou met permanente meetmerke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
63
Q

Watter bevindings het sterrekundiges gemaak?

A

Planete is nader as sterre
Planete beweeg om son
Aarde ook planeet wat om son beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
64
Q

Sonnestelsel

A

Bestaan uit die son en al die planete wat om son wentel.

Sluit in astroïede en planete se mane in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
65
Q

Swaartekrag

A

Krag waarmee 2 voorwerpe mekaar aantrek.

Son se krag veroorsaak dat planete om son beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
66
Q

Hoe vinnig beweeg die aarde om son?

A

100 000km elke uur.

67
Q

Wat hou die aarde in sy wentelbaan om die son?

A

Die son se swaartekrag

68
Q

Wat is die binneplanete?

A

Dis die 4 naaste planete vanaf die son.
Bestaan uit rots
Het laag gas om hulle

69
Q

Wat kry ons om die aarde?

A

Dun laag gas (atmosfeer)

Water en grond

70
Q

Buite planete

A

Vier planete verste van son
Bestaan uit gas (reuse gasballe van koue gas)
Het moontlik warm soliede kern in binneste
Groter as binneste planete = gasreuse

71
Q

Mercurius

A

Naaste aan son
Kleinste planeet
Geen atmosfeer
Kraters op grys oppervlakte

72
Q

Krater

A

Merk was wys waar ‘n rots met die planeet of maan gebots het

73
Q

Venus

A

2de naaste aan son
Amper selfde grootte as aarde
Lyk wit, skyn helder in aand of vroeg oggend
Warmste planeet in sonnestelsel

74
Q

Hoekom skyn venus helder?

A

Dis bedek met dik gaswolk

Bestaan uit koolstofdioksied en swawelsuur

75
Q

Hoekom is Venus die warmste planeet?

A

Absorbeer baie hitte in dag van son en a.g.v. gaswolk verloor nie al sy hitte in die nag nie.

76
Q

Aarde

A

Eie maan wat wentel om aarde

77
Q

Mars

A

Rooi planeet
2 aardjare om, om son te wentel
Dag ongeveer selfde as aarddag = sol genoem
Koue planeet
Dun atmosfeer - koolstofdioksied
Oppervlakte = sand (vol ysteroksied - rooi kleur) en rotse
Valleie

78
Q

Hoe word valleie gevorm?

A

Deur erosie wanneer water teen heuwel afvloei.

79
Q

Wat kan ons aflei uit die vallei op Mars?

A

Dat daar water was en moontlik ook lewe.

80
Q

Wat is naam van ruimtetuig wat op Mars was?

Wat was sy doel?

A

Curiosity

Om tekens van lewende dinge in grond te vind

81
Q

Mars is kleiner as die aarde, watter invloed sal dit op jou gewig hê?

A

Jy sal ligter weeg

82
Q

Waaring word gewig gemeet?

A

Newton

83
Q

Waarin word massa gemeet?

A

Kg

84
Q

Wat is die verband tussen gewig en massa?

A

Gewig = massa x swaartekrag

85
Q

Wat is n ander naam vir die buite planete?

A

Gasreuse

86
Q

Jupiter

A
Grootste planeet
Pienk-bruin kleur
Waterstof met amoniawolke
Winde waai vinnig van O na W
Koud. Gasse word vloei- en vastestowwe
4 groot made en 60 kleiner
87
Q

Saturnus

A

Groot, ligte geel kleur
Ring rondom bestaan uit rotse en wentel om planeet
62 mane

88
Q

Uranus

A

Gladde blougroen gasbal
Geen merk en vorms
Meer as 25 mane

89
Q

Neptunus

A

Gasbal
Ongeveer 12 mane
Stormagtige oppervlakte

90
Q

Astroïde

A

Stukke rots van planete wat lank terug opgebreek het.
Wentel om die son.
Beweeg baie vinnig.
Kleiner as planete

91
Q

Wat is die naam van die grootste astroïede?

A

Ida (30km lank)

92
Q

Astroïede-gordel

A

Astroïedes wat in kring in sonnestelsel versamel het.

Beweeg in ruimte tussen wentelbaan v. Mars en Jupiter

93
Q

Watter ruimteruig het na Jupiter gegaan en wanneer?

A

Pioneer 10

1973

94
Q

Watter uitdaging het Pioneer 10 gehad?

A

Hulle moes deur Astroïede-gordel reis om by Jupiter te kom.

Gelukkig is astroïedes ver van mekaar

95
Q

Kan die maan sy eie lig opwek/genereer?

A

Maan het nie energie soos sterre nie.

Het wit oppervlagte wat son se lig reflekteer en lig gee vir aarde

96
Q

Wanneer lyk die maan groter?

A

Wanneer dit opkom vroegaand, is dit groter as later in die nag as maan hoog sit.

97
Q

Verduidelik maan fases.

A

Ons sien net die deel van die maan waarop die son skyn

98
Q

Wanneer sien ons die sterre duideliker?

A

Wanneer die maan kleiner of donker is

99
Q

Waarom is sekelmaan so klein?

A

Aarde se skaduwee van op die maan en net klein stukkie. An maan repelekteer son se lig

100
Q

Hoe lyk die maan?

A

Ligte grys oppervlakte met donkerder grys merke
Ligte dele = berge. Donker dele = vlaktes
Krater op die maan veroorsaak deur ruimterotste wat oppervlakte tref

101
Q

Wat het die ruimtereisigers van die maan af gebring?

A

Rotsmonsters

102
Q

Waardeur word vlaktes op maan gevorm?

A

Ruimterotste (astroïedes) en vulkane (baie lank terug) se lawa

103
Q

Het maan vandag nog aktiewe vulkane?

A

Nee

104
Q

Hoekom bly die ruimtereisigers se spore nog net so in maanstof?

A

Geen lug op maan, dus geen wind

Geen water, dus geen reën wat stof kan wegspoel nie

105
Q

Noem die 2 mane van Mars

A

Deimos en Phobos(het diep kraters van astroïede)

106
Q

Hoeveel mane het Jupiter?

A

66

107
Q

Is Pluto n planeet? Hoekom?

A

Nee, dit is ‘n dwergplaneet

108
Q

Watter 2 planete het nie mane?

A

Venus en Mercurius

109
Q

Wat is in die middelv an die sonnestelsel?

A

Son

110
Q

Hie beweeg planete?

A

In wentelbane om die son

111
Q

Hoe verskil planete van sterre?

A

Planete kan nie hul eie lig produseer nie en reflekteer net die son se lig

112
Q

Maan

A

Liggaam wat om ‘n planeet wentel

113
Q

Ster

A

Warm gasballe wat lig en hitte afgee
Wentel nie om son nie
Afstand tussen sterre verander nie

114
Q

Planete

A

Maak nie eie lig, reflekteer son
7 planete in ons sonnestelsel
Verander posisie - sterre bly op selfde posisie
Nader as sterre

115
Q

Waar sal jy Venus soek in aand?

A

In weste, net nadat son sak en in die ooste in die oggend

116
Q

Wat is Venus se ander naam?

A

Oggend- en aandster

117
Q

Hoekom is Venus nie ‘n ster nie?

A

Verander van posisie

118
Q

Wat veroorsaak kraters op maan?

A

Astroïede wat maan tref

119
Q

Wie was eerste man op maan?

A

Neil Armstrong

120
Q

Wat veroorsaak dag en nag?

A

Die aarde se rotasie om sy eie as

121
Q

Wat veroorsaak seisoene?

A

Die aarde se wenteling om die son

122
Q

Waar kom die son op?

A

Ooste

123
Q

Waar sak die son?

A

Weste

124
Q

As

A

Denkbeeldige lyn deur die aarde waarom hy draai

Loop van noord- tot suidpool

125
Q

Wentelbaan

A

Denkbeeldige pad waarlangs n planeet om die son beweeg

126
Q

Omwenteling

A

Volledige beweging om son

127
Q

Rotasie

A

Draai van aarde om eie as

128
Q

Hoe lank is aarde se omweteling?

A

365.25 dae

129
Q

Hoe lank is aarde se rotasie?

A

24uur

130
Q

Ons sien net een kant van die maan vanaf die aarde? Waar / vals?
Hoekom?

A

Waar

Gravitasie-krag tussen aarde en maan, hou die maan se naderkant na ons gerig.

131
Q

Hoe lank is maan se rotasie?

A

28dae om om eie as te draai

132
Q

Om wat wentel die maan?

A

Om die aarde

133
Q

Hoe lank neem die maan se omwenteling om aarde?

A

28 dae

134
Q

Hoe is inligting oor Mars versamel?

A

Deur maantuie (rovers) te gebruik wat inligting aarde toe stuur

135
Q

Watter maantuig het in 1997 op Mars geland?

A

Pathfinder

136
Q

Hoe het inligting van Mars die aarde bereik?

A

Deur radioseine

137
Q

Hoe is maantuig op Mars beheer?

A

Deur radiosein vanaf die aarde. Bestuurder was op aarde

138
Q

Hoe het maantuig beweeg?

A

Elektriese motor gelaai deur foto-voltaïese (son) panele

139
Q

Watter 2 maantuie het in 2004 op Mars geland?

A

Spirit en Opportunity

140
Q

Waarna soek die maantuie hoofsaaklik?

A

Tekens van mikro-organismes of dat dit vroeër bestaan het

141
Q

Waaruit bestaan maantuie?

A

Kamera,
lang arm met skopgraaf vir neem van monsters
Laser om gesteentes te verhit tot damp
Kameras beskou dan dampe om uit te vind waaruit stowwe bestaan

142
Q

Wat het op Apollo 11 se maanreis gebeur?

A

Ruimte vaders het op maan geloop

143
Q

Wanneer is die eerste maanrots teruggebring?

Aanboort watter ruimteskip was dit?

A

1972

Apollo 16

144
Q

Hoe warm word die maan se oppervlakte?

A

Tot by kookpunt

145
Q

Wat is potensiële energie?

A

Gestoorde / gebergde energie. Dit beteken dit het die potensiaal of vermoë om werk te verrig

146
Q

Kinetiese energie

A

Bewegingsenergie

147
Q

Wat is die verband tussen potensiële energie en kinetiese energie?

A

n Voorwerp met potensiële energie (gebergde energie) gaan oor tot beweging en die potensiële energie word omgesit in bewegings- of kinetiese energie

148
Q

Hoe kan jy vir jou eie maantuig potensiële energie gee?

A

Helling (van grond te lig)
Batterye
Vuurpyl / saamgepersde lug

149
Q

Was daar al mense op Mars?

A

Nee, nog net robotte wat deur mense op Aarde bestuur word

150
Q

Teleskoop

A

Laat goed wat ver is nader en groter lyk

151
Q

Deur wie is teleskope eerste gebruik?

A

Nederlanders

152
Q

Wat het Galileo Galilei vir die mense vertel wat die owerhede baie kwaad gemaak het?

A

Hy het gesê dat die aarde nie middelpunt van heelal is nie.

153
Q

Wie is die eerste persoon wat Jupiter se mane gesien het?

A

Galilio Galilei

154
Q

Wat het Galilio Galilei nog gesien ?

A

Saturnus se ringe
Dat Venus fases soos die maan het
Dat melkweg uit miljoene sterre bestaan

155
Q

Wat het teleskope ons gewys?

A

Dat daar miljoene sterre is wat mens nie met die oog kan sien nie

156
Q

Noem een van die grootste teleskope in die wêreld.

Waar kry mens dit?

A

SALT (Southern African Large Telescope)

Suid-Afrika Sutherland

157
Q

Wat gebruik die SALT teleskoop?

A

Lense en groot spieël

158
Q

Hoe neem ‘n teleskoop ‘n foto van sterre?

A

Die groot spieël vang dowwe lig van sterre op en fokus dit op lens. Dan kan teleskoop fotos neem.

159
Q

Versameling

A

Groot hoeveelheid van dieselfde item

160
Q

Wat is die SKA?

A

Square Kilometre Array = soort teleskoop vir sterre

161
Q

Hoe werk die SKA?

A

Versameling v 1000e skottels

Elkeen vang radioseine v sterre op, stuur na rekenaar, rekenaar sit seine bymekaar om prent v ster te vorm

162
Q

Waar gaan die SKA wees?

A

Suid-Afrika, Afrika (naby Carnavon, Zambië, Mosambie, Ghana, Madagaskar) en Australië

163
Q

Waarvoor gebruik ons teleskoop?

A

Om ver voorwerpe te kan sien en te meet hoe ver hulle weg is

164
Q

Waarvoor word lense in teleskope gebruik?

A

Om die lig te fokus sodat beelde helderder is

165
Q

Wat doen spieëls in teleskope?

A

Help om meer lig te versamel as sterre flou is