Term - Definiesie (Leer 2) Flashcards
Gee die term ken die definiesie
1
Q
Toonhoogte
A
- Hoe/lae note
2
Q
Melodie
A
- Toonhoogtes en ritmes
3
Q
Harmonie
A
- Toonhoogtes wat gelyk klink
3
Q
Toonkleur
A
- ‘n klank se unieke eienskappe
3
Q
Toonsterkte
A
- Hard/ sag
3
Q
Toonduurte
A
- Lang nootwaardes/ kort nootwaardes
3
Q
Tempo
A
- Vinnig/stadig
3
Q
Dinamiek
A
- Hard/ sag
3
Q
Pols
A
- Dieselfde nootwaardes deurentyd
3
Q
Ritme
A
- Kombineer verskillende nootwaardes
3
Q
Volume
A
- Hard/ sag
3
Q
Metrum
A
- Tweeslag -, drieslag – of vierslagmaat
3
Q
Tonaliteit
A
- Die toonleer
4
Q
Tekstuur
A
- Toondigtheid
4
Q
Monofonie
A
- Enkel melodie, eenstemmigheid