Definiesie - Term (leer 1) Flashcards
Gee die definiese leer die term
1
Q
- Hoe/lae note
A
- Toonhoogte
2
Q
- Toonhoogtes en ritmes
A
- Melodie
3
Q
- Toonhoogtes wat gelyk klink
A
- Harmonie
4
Q
- Die toonleer
A
- Tonaliteit
5
Q
- Lang nootwaardes/ kort nootwaardes
A
- Toonduurte
6
Q
- Vinnig/stadig
A
- Tempo
7
Q
- Tweeslag -, drieslag – of vierslagmaat
A
- Metrum
8
Q
- Kombineer verskillende nootwaardes
A
- Ritme
9
Q
- Dieselfde nootwaardes deurentyd
A
- Pols
10
Q
- Hard/ sag
A
- Toonsterkte/Dinamiek/Volume
11
Q
- Hard/ sag
A
- Toonsterkte/Dinamiek/Volume
12
Q
- Hard/ sag
A
- Toonsterkte/Dinamiek/Volume
13
Q
- ‘n klank se unieke eienskappe
A
- Toonkleur / Timbre
14
Q
- ‘n klank se unieke eienskappe
A
- Toonkleur / Timbre
15
Q
- Toondigtheid
A
- Tekstuur