Taal Flashcards

1
Q

Wat is ‘n samestelling?

A

‘n woord wat bestaan uit twee of meer basis vorme

Koek+bak - koekbak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n basis vorm?

A

Die kleinste deel van ‘n woord wat betekenis het

Koek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n afleiding?

A

‘n Woord wat voor of agtervoegsel of albei het.

Gebakte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n byvoeglike naamwoord?

A

Byvoeglike naamwoorde vertel meer van die selfstandige naamwoorde
Het trappe van vergelyking
Kan intensiewe vorm hê

Atleed is vinnig, vinniger, vinnigste, blits vinnig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n lidwoord

A

Die en ‘n is lidwoorde en staan voor selfstandige naamwoorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die onderwerp van ‘n sin?

Koos skop die bal.

A

Dis gewoonlik ‘n selfstandige naamwoord of voornaamwoord en antwoord die vraag wie of wat is verantwoordelik vir die aksie.

Koos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die voorwerp in die sin?

Koos skop die bal.

A

Dit is gewoonlik ‘n naamwoord en beantwoord die vraag, met wie of wat gebeur die aksie?

die bal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die gesegde in ‘n sin?

Koos skop die bal.

A

Die gesegde dui op die aksie wat plaasvind, die werkwoord, in die sin en antwoord die vraag, wat doen die onderwerp?

skop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n homonieme?

A

Homonieme is woorde wat dieselfde lyk maar verskillende betekenisse het.

Leer vir toets
Skoene van leer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is homofone?

A

Homofone is woorde wat eenders klink maar nie dieselfde gespel word nie, en verskillende betekenisse het.

Vier/fier
Brei/bry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is bywoorde?

A

Bywoorde vertel meer van die werkwoord, aksie, in die sin.

harde skop daarheen gister.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter vraag beantwoord die bywoord van tyd?

A

Wanneer het die aksie plaasgevind?

gister

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter vraag word deur die bywoord van plek beantwoord?

A

Waarheen?

daarheen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter vraag word deur die bywoord van wyse beantwoord?

A

Hoe vind die aksie plaas?

harde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is klankgrepe?

A

Klankgrepe is die verdeling van woorde wat gesê word.

Fri/ka/de/le

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is lettergrepe?

A

Die verdeling van woorde wat geskryf word.

Frik/ka/del/le

17
Q

Bevelsin

A

Sin wat opdrag gee.

Stop!

18
Q

Uitroep sin

A

Sin wat ontsteltenis uitroep

Eina!

19
Q

Vraagsin

A

Sin wat vraag versoek of vraag stel en eindig op vraagteken