Idiome Flashcards

1
Q

Iemand steek sy kop in ‘n byenes

A

Hy soek vir moeilikheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Heuning om die mond smeer

A

Met mooi taal vlei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Elke huis het sy kruis

A

Almal het maar probleme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die gogga het jou gebyt

A

Jy is baie entoesiasties daaroor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die appel val nie ver van die boom af nie

A

Die kind aard na sy ouers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe meer siele hoe meer vreugde

A

Hoe meer mense hoe lekkerder is dit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vele hande ligte werk

A

As almal saam werk word die werk gou gedoen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die aap uit die mou laat

A

Geheim vertel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wind van voor kry

A

Moeilik of swaarkry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bobbejaan agter die bult gaan haal

A

Kwel oor iets wat nog nie gebeur het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Doring in iemand se vlees

A

Erg pla

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Met hart en mond belowe

A

Met baie erns belowe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Jou hart op jou mou dra

A

Jou gevoelens vir almal wys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

‘n Riem onder die hart

A

.Trots wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Iemand se hart steel

A

Iemand verlief maak op jou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Jou hart sak in jou skoene

A

Moed verloor

17
Q

Droog maak

A

Gemors maak