Struktuur Van Atome (C) Flashcards
1
Q
Wat Is die massa en lading van n ELEKTRON
A
Lading: -1,6 × 10⁻¹⁹ C
Massa: 9,11 × 10⁻³¹ kg
2
Q
Wat Is die massa en lading van n NEUTRON en PROTON
A
Lading: +1,6 × 10⁻¹⁹ C
Massa: 1,67 × 10⁻²⁷ kg
Neutron se lading is geen
3
Q
Wat is die atoomgetal, asook sy simbool
A
Die aantal protone in die kern (Z)
4
Q
Wat is die massagetal asook sy simbool
A
Dit is die aantal protone + neutrone (A)
5
Q
Gee vir my 6 feite oor ₁₇³⁵Cl
A
- Cl is die simbool vir Chloor
- A is 35
- Z is 17
- 17 protone
- 17 elektrone
- 18 neutrone
6
Q
Wat is n ISOTOOP
A
Atome van dieselfde element met dieselfde atoomgetal, maar verskillende massagetalle