Formules (F+C) Flashcards
1
Q
Hoe werk ek die netto lading uit
A
Qₙₑₜₜₒ = Qₐ + Qᵦ
2
Q
Hoe werk ek die finale lading van die voorwerp uit
A
Qfinal = Qnetto / 2
3
Q
Hoe werk ek die verandering van lading uit
A
ΔQ = Qafinal - Qainitial
4
Q
Hoe werk ek energie of lading uit?
A
V = W/Q
5
Q
Gee die basiese formule van elektrisiteit
A
V = I x R
6
Q
Hoe werk ek Stroom uit
A
V = lading/Δt
7
Q
Hoe werk ek parallele weerstand uit
A
1/Rp = 1/R1 + 1/R2
8
Q
Hoe werk ek serie weerstand uit
A
Rp = R1 + R2
9
Q
Hoe werk ek die hoeveelheid elektrone uit
A
n = Q/qe
10
Q
Hoe werk ek relatiewe massa uit
A
Ar = (A x %) + (A x %)