Storkieprent Flashcards
1
Q
Hoe weet jy dat Meester baie kwaad vir Neelsie is? Noem TWEE tekens.
A
Hierdie hare staan regop. Dit lyk soos spoeg wat spat.
2
Q
Hoekom is “GEMORS” en “SKARMINKEL” in hoofletters geskryf?
A
Hy skree hierdie words
3
Q
Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Skryf net die antwoord neer:
Neelsie se pa sit op ’n stoel en hy lees sy (tydskrif/koerant/nuuspapier).
A
koerant
4
Q
Vul die ontbrekende woord in:
Neelsie staan voor sy pa met sy hande in sy
A
sakke
5
Q
Neelsie voel beledig (insulted) omdat Meester vir hom gesê het hy is “klein”, maar hy is
verkeerd. Watter beledigende (insulting) name het Meester vir Neelsie genoem? Noem net
EEN van hierdie name.
A
skarminke