ROLPRENTRESENSIE Flashcards
Hoekom dink jy is die Koninkryk van Arendelle anders as ander koninkryke?
Dis altyd koud
Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die vraagnommer en die letter (A –D) neer:
Frozen is ’n goeie rolprent vir die hele gesin. Dit beteken
A. dat Ma en Pa, en jy en al jou boeties en sussies en selfs Ouma
hierdie rolprent sal geniet.
Wat kan prinses Elsa doen wat ander prinsesse nie kan doen nie?
Sy kan sneeu en ys maak
Prinses Elsa se spesiale towerkragte het partykeer negatiewe gevolge (consequences).
Noem TWEE gevolge van prinses Elsa se towerkragte wat bewys dat hierdie stelling WAAR is.
(Skryf die antwoord in jou EIE woorde.)
1 Haar suster het deur haar seergekry
2 Sy het die Koninkryk gemaak om altyd winter te hê.
Watter WOORD in paragraaf 2 sê vir ons dat die winter in die Koninkryk van Arendelle baie lank
aangehou het? Skryf net die WOORD neer.
Ewig
Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Skryf net die antwoord neer: Olaf is ’n (takbok/’n
sneeuman/’n prins) wat baie van warm drukkies hou
sneeuman
Van watter karakter in Frozen sal jy die meeste hou? Gee ook ’n rede vir jou antwoord.
Begin jou antwoord so: Ek hou van …, want ….
Ek hou van elsa want sy kan maak sneeu, wat ek hou