Sterrekyker Flashcards
1
Q
wie is n sterrekyker
A
iemand wat die posisies van die sterre bestudeer
2
Q
watter ander naam is n sterrekyker
A
Astronomie; iemand wie bestudeer die hemelruim
3
Q
watter tipper Gedigte is dit
Gee digvorm
A
vrye vers
4 strofes 15 versreels
Enjamberment Kom regdeur voor
4
Q
wat is die tema
A
Die soeke na erkenning
5
Q
wat is die eerste dit
A
bladsye
6
Q
wat is die tweede dit
A
n pyl
7
Q
wat is die derde dit
A
n koker
8
Q
wie is die man op die maan
A
mitologiese persoon
9
Q
hoekom weet ons die digter is n muisie
A
sy skryf lang briwe
10
Q
watter tiepe spreeker is hierdie gedig
A
n ek verteller