General gedigte Flashcards
1
Q
twee versreëls
A
n koeplet
2
Q
drie versreëls
A
n tersiene
3
Q
vier versreëls
A
n kwatryn
4
Q
ses versreëls
A
n sestet
5
Q
agt versreëls
A
n oktaaf
6
Q
assonansie
A
vokale wat rym (verbs that rhyme)
7
Q
alliterasie
A
konsonante wat rym