Stelseleenhede Flashcards
Moederbord
Die skyfiestel van die rekenaar is die hoofstroombord wat
alle komponente verbind,
insluitend die verwerker, geheue, hardeskywe, monitor, sleutelbord en ander randapparatuur
Sentrale Verwerkingseenheid
Die “brein” van die rekenaar
‘n SVE van 1,8 GHz, is vinnig genoeg - net gewone briewe skryf, musiek wil luister, basiese speletjies wil speel en tafelbladpublisering
Die werking van ‘n rekenaar word dikwels gemeet itv klokspoed en verwys na siklusse per sekonde van die hoofklok van die SVE.
LSG (RAM)
Word dikwels na verwys as fisiese geheue, of hoofgeheue
Dit het ‘n impak op die rekenaarwerking aangesien dit die aantal data waaraan ter gelyke tyd “gedink” kan word, bepaal
Programme word van die hardeskyf ghelaai en word in die rekenaar se geheue gestoor totdat dit gebruik word. As ‘n program stop word die program terug na die hardeskyf gestoor.
Verduidelik die proses van “Swapping” itv LSG
Word deur onvoldoende stelselgeheue veroorsaak
Dit beteken dat die hardeskyf as bykomende geheue gebruik sal word, maar omdat ‘n hardeskyf meganiese dele gebruik, sal die algehele werking van die rekenaar degradeer.
Sekondere geheue
Omdat LSG verlore gaan as ‘n rekenaar krag verloor, is dit belangrik om sekondere geheue te he om data te stoor.
Hardeskywe is in beljoene grepe in groottes van 40GG tot meer as 200GG beskikbaar.
Noem 5 tipes hardeskywe
IDE SCSI Firewire Serie ATA USB
Uitbreidingskaarde bv. video- en netwerkkaarte
Dit skep en vertoon beelde op die monitor.
Dit is ‘n apart, toegewyde uitbreidingskaart wat in ‘n uitbreidingsgleuf op die moederbord ingeprop word.
Sommige videokaarte het bykomende funksies (opneem van videos, TV-klankversteller, MPEG-4 dekodering of selfs omskakel van analoogseine)
Accelerated Graphics Port
Poort op die moederbord wat deur vinniger videokaarte gebruik word omdat dit ‘n vinniger data-oordragkoers as die PCI-bus het.
Network interface Card
‘n stukkie rekenaar hardeware, ontwerp sodat rekenaars oor ‘n rekenaarnetwerk met mekaar kan kommunikeer
Stuur en ontvang data teen hoe koerse oor verskillende tipes netwerkkapels
Kragbron
Primere funksie: omskakeling van krag wat die rekenaar ontvang na ‘n tipe krag wat deur die rekenaar gebruik kan word
Dit moet verskeie volts teen verskillende sterktes verskaf en bykomende seine wat deur die moederbord gebruik word, hanteer
Noem algemene foute met die skryf van leers na optiese toestelle:
Die vloei van data kan onderbreek word
Daar is te min skyfspasie
Waarvan moet daar seker gemaak word voordat leers na ‘n CD/DVD geskryf word:
Maak seker daar is genoeg skyfspasie op die CD/DVD
Maak seker of jou rekenaar se hardeskyf nie te veel gefragmenteerd is nie
Asook of daar ‘n egalige vloei van data is. Moenie op die Internet werk of programme laai wat toegang tot die hardeskyf moet kry nie
Wat moet gedoen word om foute met die skryf van leers te voorkom:
Skryf teen ‘n laer spoed
Ounthou om die hardeskyf te defragmenteervoordat jy na die optiese skyf skryf
Maak seker dat die CD/DVD asook -skrywer skoon is
Maak alle ander programme toe
Gebruik die beste gehalte CD/DVD
Definieer Randapparatuur
‘n stukkie rekenaar hardeware wat by ‘n gasrekenaar gevoeg word om die rekenaar se moontlikhede uit te brei
Monitor
‘n stukkie elektriese toerusting wat beelde vertoon wat deur die rekenaar geskep is sonder om permanente rekord daarvan te hou.