Statiese elektrisiteit Flashcards
Wat is Statiese Elektrisiteit en n voorbeeld?
Is die opbou van elektriese ladings op n voorwerp sonder dat die lading beweeg.
Bv. As n liniaal teen n katoenlap gevryf word sal elektrone na liniaal beweeg
Wat is wrywing?
Wanneer 2 neutrale materiale(dieselfde hoeveelheid elektrone) teen mekaar gevryf word, beweeg party elketrone van een materiaal na die ander
Kragte tussen ladings
Ongelyksoortige ladings trek mekaar aan
Gekyksoortige ladings stoot mekaar af
Wat is polarisasie?
Negatiefgelaaide voorwerp naby neutrale voorwerp gehou word, sal elektrone in neutrale voorwerp weggestoot word na verste kant
Gee naam vir die volgende
Positiewe en negatiewe lading.
Elektriese polarisasie
Wat is stroomelektrisiteit?
Is aanhoudende vloei van lading
Om stroom te laat vloei nodig jy die volgende
-Geslote stroombaan
-Bron van elektriese energie
-Geleiers in stroombaan
Komponente moet aan mekaar gekoppel:
-van een terminaal van sel/battery
-deur verbinders/verbingsdrade
-deur filament/gloeilamp
-terug na ander terminaal sel/battery
Minimun komponente in stroombaan
-energiebron(sel/battery)
-verbinders(verbindingsdrade)
-iets om vloei van stroom aan te dui
-geslote stroombaan
Gee defenisie van Verbindingsdrade
Word van metale gemaak wat goeie geleiers is. Dra elektriese ladings oor kort/langtydperk
Wat is n Battery?
Is n kombinasie van meer as een sel in serie geskakel is
Gee 3 eienskappe van n battery
-sel/battery is bron van elektriese energie
-bevat cheamiese bestandele wat chemiese potensiele energie stoor
-Selle behalwe herlaaibare selle,kan gehersirkuleer word nie
Gee defenisie van skakelaar
Word oop of toe te maak. Maklike manier om vloei in stroombaan te beheer
Oop stroombaan kan veroorsaak word deur
-los verbinding
-los kontak by skakelaar
-gebreekte draad
-gebreekte filament
-oop skakelaar
Wat is n oop skakelaar
Stroombaan is oop en geen stroom vloei daardeur nie (gleoilamp brand nie)
Wat is n geslote skakelaar
Steoombaan is toe en daar is n stroom wat daar deur vloei(gloeilamp brand)
Wat is n resistor
Stroombaankomponent wat weerstand bied teen die vloei van lading
Gee 3 eienskappe van resistors
-Seak geleiers
-Het invloed op grotte van elektriese stroom in stroombaan
-Hoer weerstand,kleiner stroom