Effekte Van Elektriese Stroom Flashcards

1
Q

Gee effekte van elektriese stroom

A

Elektriese energie kan vorme van energie hitte, magneties of chemiese energie omskakel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Uitwerkings van elektriese stroom

A

-chemiese effek
-magnetiese effek
-warmte of hitte effek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee defenisie van warmte effek

A

Elektriese stroom vloei maklik deur elektriese geleiers Soos metale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee 5 eienskappe van warmte effek

A

-gloeidraad verhit,begin dit gloei
-word omgeskakel na ligenergie
-kan lei tot kortsluiting
-gloeidraad van gloeilamo hoe weerstand en smelt nie maklik nie
-stroombaan kan oorverhit as gevokg van n te groot stroom wat daar deur gevloei het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Defenisie van Magnetiese effek

A

Stroombaan geleier veroorsaak magnetiese veld rondom geleier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

1 eienskap van magenetiese effek

A

Eienskap maak dat elektriese stroom gebruik word tydelike elektromagneet maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

4 maniere hoe om n elektromagneet sterker magneet te verander

A

-plaas n ysterspyker in middel van die spoel
-Draai meer windings om spyker
-gebruik eeder n harde staalspyker in plaas van n ysterspyker
-skakel meer selle in serie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Defenisie van Chemiese effek

A

N elektriese stroom kan chemiese reaksies in cheamiese stowwe veroorsaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Defenisie van Elektroliese

A

Is die proses waartydens Elektrisiteit gerbruik word om n chemiese verandering voorte bring wat nie anders in sal plaasvind nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

2 plekke waar Elektroliese kan gebruik word

A

-water in waterstof en suurstof op te breek
-koperchloriesoplossing in kopermetaal in katode en chloorgas in anode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Defenisie van anode en katode

A

Anode- word aan die positiewe kant van die battery gekoop
Katode- word aan die begatiewe kant van die battery gekoppel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Defenisie van serieskakeling

A

Daar is net een elektriese pad wat gevolg kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Meer selle in serie?

A
  • hoe meer energie hoe sterker jou stroom dan gaan jou gloeilampe helder brand
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe meer gloeilampe in serie

A

-hoe hoer is die weerstand hoe kleiner raak jou stroombaan so jou gloeilampe sal dowwer brand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Defenisie van parallelle skakeling

A

Meer as 1 elektriese pad verdeel wat gevolg kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

2 eienskappe van parallelle skakeling

A

-hoe meer gloeilampe in parallell gaan jou weerstand afneem. Totale stroom gaan toe neem sal gloeilampe helder brand
-hele stroom gaan nie deur elke gloeilamp nie

17
Q

Defenisie van stroomsterkte

A

Die heoveelheid elektrone sek in n punt verby gaan

18
Q

Wat is smeltdrade

A

Spesiale drade wat smelt indien die stroombaan oorverhit

19
Q

Defenisie van potensiaalverskil

A

Verskil potensiele energie tussen 2 punte in die stroombaan

20
Q

Faktore wat weerstand beinvloed

A

-soort materiaal
-dikte van materiaal
-temperatuur
-lengte van stroombaan

21
Q

Selle in serie voordele en nadele

A

Voordele
Sterker stroom gelewer word
Nadele
Kan vinnig krag verloor

22
Q

Gloeilmape in serie

A

Voordele
Niks
Nadele
Elke een sla dowwer brand
As die een gloeilamp breek gaan die ander nie brand nie

23
Q

Selle in Parallell

A

Voordele
Sal langer brand
Nadele
Niks

24
Q

Gloeilampe in parallell

A

Voordele
As die een dood gaan, gaan die nader nogsteeds dieselfde brand
Nadele
Niks

25
Betekenis van Voltmeter
Meet die krag wat die sel kan uitstoot (v)
26
Betekenis van Ammeter
Meet die spoed waarteen die elektrone beweeg (I)