Spysverteringstelsel en voeding Flashcards
Spysverteringstelsel se belangrikste funksie?
Om die potensiele energie wat in die voedsel is vir die lewensprosesse te verskaf.
Noem 6 spysverteringsorgane:
Romp
Liggaamsholte
Hart
Longe
Buikholte
Diafragma
Romp:
Die meeste organe kom hier voor
Liggaamsholte:
Die romp is hol binne
Diafragma:
Verdeel die liggaamsholte in ‘n borsholte en buikholte
Hart en Longe:
Kom in die borsholte voor
Buikholte:
Die ingewande le hier
Waaruit bestaan die spysverteringstelsel?
‘n Aaneenlopende buis van die mond tot by die anus.
Noem 9 organe wat in die spysverteringstelsel voorkom:
Mondholte en speekselkliere
Farinks
Esofagus
Maag
Dunderm (duodenum, jejenum,ileum)
Sekum en appendiks
Dinderm
Noem die ander belanrike organe van die spysverteringstelsel: (4)
Lewer
Pankreas
Galblaas
Speekselkliere
Ingestie:
Die inname van voedsel
Digestie:
Die vertering van voedsel. Meganies fyngemaak en chemies opgebreek.
Absorpsie:
Die eindproduk van vertering. Gebeer deur bloed. Net water, soute, vitamiene word direk absorbeer
Egestie:
Die verwydering van voedselreste. Vind plaas omdat daar ontbinding in die dikderm plaasvind a.g.v bakteriee
Uitskeiding:
Die verwydering van metaboliese afvalstowwe deur die urienstelsel
Hooffunksie van die esofagus?
die kos van die farinks na die maag vervoer
Waar le die esofagus?
strek vanaf die keelholte deur die borsholte en die diafragma tot by die maag.
Noem die slukproses:
Mond
Farinks
Esofagus
Mond by die slukproses:
wanneer die vloeibare en halfsoliede voedsel in die farinks gestoot word.
willekeurige proses.
Wat doen die kou proses?
maak voedsel sag, breek dit op en meng met speeksel om bolus te vorm
Farinks by die slukproses:
Wanneer die bolus by die farinks ingaan.
Onwillekeurige proses.
Wat sluit die neusholte en tragea af?
neusholte - klein tong
Tragea - farinks
Esofagus by die slukproses:
Onwillekeurige proses.
Die kosbolus word deur die esofagus na die maag vervoer deur peristaltiese bewegings.
Hoe werk peristaltiese bewegings?
die spiere bokant die bolus trek saam en die spiere onder die bolus ontspan en so druk dit die bolus ondertoe
Waar is die maag?
Onder die diafragma in die buikholte
Beskryf die maag:
sakagtige, rekbare orgaan waarin kos tydelik geberg en verteer word voor dit na die dunderm gaan.
Kliere in die maagwande:
Skei maagsappe af en peristaltiese bewegings meng dit met die voedsel
Wat is spysbry en gee ‘n ander naam?
Voedsel wat vermeng is met maagsappe
Chym
Pepsinogeen :
verteringsensieme in maagsap wat proeteiene afbreek
Wat doen soutsuur in maagsappe?
Vernietig bakteriee en aktiveer ensieme
Wat is die ph van maagsappe?
2
Hoe ontstaan sooibrand?
Wanneer die suur in die maag terugstoot tot in die slukderm