Asemhalingstelsel Flashcards
Is asemhaling ‘n aktiewe proses
ja, jou spiere moet heeltyd saamtrek en verslap
Waarvoor word die suurstof wat deur jou bloed uit jou longe verwyder word gebruik
selrespirasie om energie aan jou liggaamsele te stel
Watter produkte word uitgeasem
koolstofdioksied en water
wat beheer asemhaling
die sentrum in die brein
Waaruit bestaan die asemhalingstelsel (5)
neus, mond, tragea, brongi, longe
Spiere by asemhaling
tussenribspiere en diafragma
Waar is die luggane
strek vanaf die mondopening en neusopening ot by die brongi
Waar vloei die lug as jy asem haal
deur die tragea en die twee brongi tot in die longe
waarmee is die luggane inwendig bedek
silia
Wat skei die selle in die luggane af en hoekom
mukus wat die luggange vogtig hou en keer dat dit uitdroog
wat is die funksie van silia
beweging na boontoe uit te voer
waarvoor sorg die neus
verwarm lug deur bloedvaatjies, suiwer dit deur silia en maak dit klam deur mukus
waar vertak die tragea
voor die long in 2 brongi
Watter vorm kraakbene het die tragea en hoekom, watter vorm kraakbene het die brongi en hoekom
tragea het c-vormige kraakbeenringe wat ruimte los vir die esofagus
brongi het o-vormige kraakbeenringe wat die buise oophou om lug vrylik deer te laat
glottis
opening in die tragea