Spesifieke immuunstelsel Flashcards
Watter tipes immuniteit kom voor in verskillende organismes?
Aktiewe en passiewe immuniteit
Op watter 2 maniere word aktiewe en passiewe immuniteit verkry?
Natuurlik en kunsmatig
Hoe word aktiewe immuniteit natuurlik verkry?
Deur blootstelling aan lewende patogene
Wat is die gevolg van aktiewe immuniteit wat natuurlik verkry is?
Simptome van siekte
Stimuleer immuunrespons
Hoe word aktiewe immuniteit kunsmatig verkry?
Deur die inent van vaksien wat die produksie van teenliggaampies stimuleer
Wat is die gevolg van aktiewe immuniteit wat kunsmatig verkry is?
Ligte simptome van siekte
Stimluleer immuunrespons
Hoe word passiewe immuniteit natuurlik verkry?
Teenliggaampies van ma na fetus oorgedra
Wat is die gevolg van passiewe immuniteit wat natuurlik verkry is?
Kortermyn immuniteit
Geen immuunrespons ontwikkel
Hoe word passiewe immuniteit kunsmatig verkry?
Inspuiting van teenliggaampies van ‘n ander persoon
Wat is die gevolg van passiewe immuuniteit wat kunsmatig verkry is?
Korttermyn immuuniteit
Geen immuunrespons ontwikkel
Watter tipe immuniteit is inenting vaksinering?
Aktiewe immuniteit wat kunsmatig verkry is
Wat is ‘n vaksien?
Stof wat verswakte of dooie patogene bevat
Wat is die doel van ‘n vaksien?
Dit stimuleer die liggaam om teenliggaampies teen die siekte te vervaardig sonder dat die persoon ernstig siek raak
Wat is voorbeelde van patogene wat deur vaksinering ingeent word?
Masels
Polio
Pampoentjies
Duitse masels