Die limfstelsel Flashcards

1
Q

Waaruit bestaan die limfstelsel?

A

Uit limfbuise en limfknope/kliere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die funksie van die limfstelsel?

A

Filtreer fooie leukosiete/limfosiete en patogene uit limf voordat dit weer deel word van bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar word limfosiete vervaardig?

A

In die geel beenmurg van langbene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die funksie van limfosiete?

A

Beveg siektes en indringers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe lank is limfosiete aktief indien dit nie siektes beveg nie?

A

Plus minus 21 dae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat gebeur tydens infeksie met die limfkliere?

A

Dit swel en word seer a.g.v. verhoogde aktiwiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly