Spelling in 'n neutedop Flashcards
0
Q
Die kappie
A
i o u en e wat lank uitgespreek word in ‘n oop lettergreep
wi^e aiko^na bru^e be^re
e wat lank uitgespreek word in ‘n geslote lettergreep wanneer die lettergreep op een konsonant eindig
miljoene^r popule^r
1
Q
Die afkappingsteken
A
1) Meervoud- en verkleiningsvorme van selfstandige naamwoorde wat op -i -o -u en ‘n lank uitgespreekte beklemtoonde a eindig
bikini’s buro’s skadu’s
2) Eiename wat eindig op ‘n -e of -(r)s wat nie uitgespreek word nie
Terblanche’s Marais’tjie
3) letters, syfers, getalle, simbole
r’e a’s l’etjie
4) g’n s’n
2
Q
Die deelteken
A
grens tussen twee lettergrepe aan te dui
bei”nvloed alkalie” ploee”
by opeenhopingvan vokale om uitspraak te vergemaklik
3
Q
Die koppelteken
A
1) opeenhoping van vokale wat moeilik lees buite-egtelik sny-yster 2) om dubbelsinnigheid te voorkom pronk-ertjie ru-gare 3) by verbindings met -hulle en -goed pa-goed hentie-hulle 4) verbindings met Latynse woordgroepe ad hoc-komitee pro rata-betaling 5) saamgestelde titels direkteur-generaal luitenant-kolonel 6) aardrykskundige eiename en taalname Groot-Brittanje Nieu-Engels 7) reduplikasievorme kamma-kamma fluit-fluit 8) samestellings en samekoppelinge klem-in-die-kaak-inspuiting piet-my-vrou-voe"l 9) verbindings met en bek-en-klouseer oor-en-weer-pratery 10) woorde met afkortings, simbole of syfers verbind IK-toets G5-kanon standerd 6-klas 11) as 'n weglatingsteken binne- en buitebande skoolseuns en -dogters