So Lief Soos Vir Sout Flashcards
Wat noem ń mens die tipe rokke wat die prinssesse gedra het?
Die prinsesse gedra ń syrokke.
Waarvan het die koning baie gehou?
Die koning hou van soetgoed.
Hoekom het die koning gedink sy jongste dogter is nie lief vir hom nie?
Die koning dink so want sy se vir hom ,”pappa, ek is vir jou so lief soos vir sout.
Waarheen het die prinses gegaan en hoekom?
Sy gaan in die wêreld in ń paleis omdat die koning se sy hy is nie lief vir hom nie.
Waar het sy gaan sit en huil en hoekom?
Sy het na die leliedam onder die tamaarindeboom gegaan om te sit en huil omdat sy is eensame en omdat sy is verlang na haar familie.
Wat bring die prins vir die prinses saambring?
Die prins bring ń sonkissie.
Waar moes hy vir dit gaan soek?
In die Nimmer-Immerbos onder die oudste boom.
Hoe lank het hy gesoek en hoe het hy die regte plek gekry?
Hy het vir ń jaar gesoek, en die ou man se raad het hom gehulp.
Waarvan was die kissie gemaak?
Silwer en Ivoor.
Wie het vir die prins vertel dat Sjameli ń regte prinses was?
Die houtkapper het vir hom vertel.
Wat kry die gaste op die troue om te eet?
Die gaste kry soet,sout en suur kosse.
Wat kry die ou koning om te eet? Hoekom?
Die koning kry soet kosse, omdat hy hou van soetgoed.
Hoe het die prinses verduidelik aan haar pa?
Sjameli sê vir haar pappa “sonder sout smaak niks lekker nie”.
In watter land speel die storie af?
Die storie plaasgevind in Indië.