Hond Se Beste Vriend Flashcards
Wie was die leier van die katte?
Gemmerkat was die leier van die katte.
Watter soort kat was die grootste kat?
Die grootste kat was ń Persiese kat.
Wat se geluide het die katte gemaak?
Die katte maak ‘miaau’
Noem vier goed wat honde nie kan doen nie?
Hulle kan nie bome klim, hulle eet nie mooi kos soos rotte en muise en hulle is dom en lui.
Wie was die hond se leier?
Wolfhond was die hond se leier.
Wat het op die vreeslike dag gebeur?
Weerlig het die bome (huis) geslaan en ń vuur het begin.
Hoekom gemmerkat kan nie wegkom nie?
Gemmerkat is te oud en groot om weg te hardloop.
Wie het gemmerkat gered en hoe?
Wolfhond het gemmerkat gered, hy het gemmerkat by die nek opgetel en vuilig neersit.
Noem vier goeie eienskappe van die honde.
Hulle is dapper, sterk, glad nie dom nie en uniek.
Idioom met katte en honde is……
Dit reën katte en honde.
Jou baklei soos katte en honde.
Hoe weet jy die katte het alleen in die bos gewoon?
Ek weet omdat in die storie dit sê”katte nog op hulle eie in die groot bos”.