Sentences 1 Flashcards
1
Q
I am English
A
Ek is Engels
2
Q
Where are you from?
A
Van waar kom jy?
3
Q
I am from Canada
A
Ek is van Canada
4
Q
I was born in Canada
A
Ek is in Canada gebore
5
Q
I understand
A
Ek verstaan
6
Q
I don’t understand
A
Ek verstaan nie
7
Q
How long have you been learning english?
A
Hoe lank leer jy al Engels?
8
Q
I’ve been learning Afrikaans for one year
A
Ek leer nou Afrikaans vir ’n jaar
9
Q
I started learning Afrikaans 6 months ago
A
Ek het 6 maande terug Afrikaans begin leer
10
Q
I only know a few words of Afrikaans
A
Ek ken net ’n paar woorde Afrikaans