Communication Problems Flashcards
1
Q
Do you speak English?
A
Praat jy Engels?
2
Q
I don’t speak Afrikaans
A
Ek praat nie Afrikaans nie
3
Q
Could you write it down?
A
Kan jy dit asseblief neerskryf?
4
Q
Does anyone speak English?
A
Praat iemand hier Engels?
5
Q
Can you please repeat that?
A
Kan jy dit asseblief herhaal?
6
Q
I don’t understand
A
Ek verstaan nie
7
Q
Pardon?
A
Ekskuus?
8
Q
What is this called in Afrikaans?
A
Wat is dit in Afrikaans?
9
Q
Please speak more slowly
A
Praat asseblief stadiger
10
Q
What does … mean?
A
Wat beteken ..?