Selfstandige Naamwoorde (Nouns) Flashcards
1
Q
Gee die Selfstandige Naamwoorde in die sin.
Die woud is heilig vir die Zoeloes
A
Woud
Zoeloes
2
Q
Wat is “Woud” in Engels?
A
Forest
3
Q
Gee die Selfstandige Naamwoorde in die sin.
Die beker is van silver.
A
Beker
Silver
4
Q
Wat is “Beker” in Engels?
A
Cup
5
Q
Gee die Selfstandige Naamwoorde in die sin.
Hy kan nie ‘n ooglid roer nie.
A
Hy
Ooglid
6
Q
Wat is ooglid in Engels?
A
Eyelid