Byvoeglike Nammwoorde (Adjectives) Flashcards
1
Q
Vroeg (early) oggend
A
Vroeë oggend
2
Q
Laag (low) muur
A
Lae muur
3
Q
Doof (deaf) man
A
Dowe man
4
Q
Gaaf (kind) vrou
A
Gawe vrou
5
Q
Moeg (tired) perd
A
Moeë horse
6
Q
Leeg (empty) dam
A
Leë dam
7
Q
Hoog (high) boom
A
Hoë boom
8
Q
Sag kussing
A
Sagte kussing
9
Q
Water is koud
A
Koue water
10
Q
Straat is wyd
A
Wye straat
11
Q
Man is oud
A
Ou man
12
Q
Kind is goed
A
Goeie kind
13
Q
Rok is rooi
A
Rooi rok
14
Q
Sneeu is wit
A
Wit sneeu
15
Q
Man is besig
A
Besige man
16
Q
Tuin is pragtig
A
Pragtige tuin
17
Q
Man is wreed (cruel)
A
Wrede man
18
Q
Vrou is spaarsaam
A
Spaarsame vrou
19
Q
Boek is dik
A
Dik boek
20
Q
Lemoen is duur
A
Suur lemoen
21
Q
Vrou is vet
A
Vet vrou
22
Q
Brood is vars
A
Vars brood