Sefapano Flashcards

0
Q

Waarmee word ‘n stoet gewoonlik vereenselwig?

A

Begrafnis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Waar begin die optog?

A

Die voet van Hlomisa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarheen beweeg die stoet?

A

Die stoet beweeg na die begrafnis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die suurveld?

A

Stofbessai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter woord vertel ons dat dit was droog?

A

Swak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe lyk die vrouens geklee?

A

Die vrouens dra tradisionele klere soos komberse en kopdoek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat bewys dat die man van die werk afkom?

A

Hulle het werk klere gekleer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom dink jy, loop die moruti met ‘n stokkie?

A

Hy is dalk oud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die hoofdoel van die optog?

A

Om te bid vir reen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat word alles saamgeneem en waarom word dit saamgeneem?

A

In volgorde van die belangstrik tot onbelangstrik Gaian hulle bid vir die reen. Dalk word dit geoffer of om self te eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe verskil Psalm 121 en Sefapano van mekaar?

A

Psalm 121 se “Ek slaan my oë op na die berg” en Sefapano se “Ons waarheen ons oë opslaan na die kruis”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die klimaks van die gedig?

A

Waarmeer hulle die kruis bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee ‘n metafoor vir bid in die gedig.

A

Ons oë opslaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bespreek die tipografie van die gedig?

A

Dit lyk soos ‘no berg se silhoeët, die tog heen die berg unit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly