Die Soetste Kind Flashcards
Wat het hy altyd gewas?
Hy was sy hande en sy voete
Na wie verwys die titel?
Pieter Hendrik van der Plas
Wat het hy geskrop?
Hy het sy tande en sy sproete geskroop.
Wat is sproete?
‘n Bruin vlekke op jou vet.
Waarom dink jy word genoem dat hy nooit die vet van die vleis eet nie?
Vet is gewaarlik.
Hoekom word broccoli genoem?
Kinders hou nie van broccoli nie.
Watter woorde vertel vir ons dat hy optree soos hy Moët?
Behoort.
Gee ‘n voorbeeld van intensiewe vorm.
Tjoepstil
Wat down hy nie wat Kinders gewoonlik doen?
Kruip nie in donker keelders weg nie.
Hoe pas hy sy klere op?
Baie mooi - dit hou lank en bly skoon en heel.
Hoe tree hy teenoor sy maats op?
Hy boelie hulle nie/ knou hulle nie af nie.
Is hy eerlik? Bewys hou antwoord.
Ja, die kinders was die verskillende van him ‘n hulle jok so dit beteken day hy was eerlik.
Watter woorde dui die wending aan?
Toe
How dryf sy kinders hom tot raserny?
Kul,kla en pla. Hul stein en kreun
Hoe bring die kinders hulle stemme uit?
Trek jou gesig en iemand af te skrik of minagting te wys
Verduidelik: trek skewebek.
Trek jou gesig om iemand of te skrik of minagting te wys.
Wat doen die pa toe hy dit nie meer man vat nie?
Wens die kinders moet weggaan
Watter les is te leer uit hierdie gedig?
Kinders aard nie altyd hulle ouens nie.
Wat is die idioom met betrekking tot ‘deug’?
Skoonheid vergaan, maar deug bly staan.
Wat is die tema van die gedig?
Dit help nie altyd om jou beste voetjie voor te sit nie.