RTT Alles Flashcards
Module 1.1
Wat is ‘n rekenaar?
Inleiding tot rekenaars
Die vier verskillendes is:
1. Skootrekenaars
2. Slimfone
3. Tablette
Hierdie eerste drie toestelle is draagbare of mobiele toestelle wat beteken hulle gebruik batterye
4. Tafelrekenaar (nie in die alledaagse lewe nie maar is nogsteeds daar)
Hulle almal het nogsteeds hardeware en sagteware nodig om te kan werk
Module 1.1
Waar kry jy gewoonlik Tafelrekenaars
Inleiing tot rekenaars
- Kantore
- Besighede
- Die rekenaarsentrums van skole
Module1.1
Data
Inleiding ot rekenaars
Dit is onverwerkte items. Dit kan teks, getalle, gafieke, klank en video insluit.
Module 1.1
Inligting
Inleiding tot rekenaars
Dit is die resultaat van die verwerking van data, en behoort iets te beteken en vir iets gebruik te kan word
Module 1.2
Wat is Sagteware?
Sagteware
Dit vewys na spesifieke instruksies of programme wat ons vir die rekenaar kan gee, sodat dit iets nuttigs vir ons kan doen
Module 1.2
TWEE hoofgroepe sagteware?
Sagteware
- Toepassingsagteware
- Stelselsagteware
Module 1.2
Toepassingsagteware (def)
Sagteware
Groep programme wat spesifieke take vir die gebruiker uitvoer
(Exstra)
Voorbeelde
* Woordverwrkingsprogramme soos Microsoft Word, om briewe te skryf
* Tikprogramme, mens kan leer hoe om te tik
* Speletjieprogramme, gebruike speletjies op rekenaar kan speel
Module 1.2
Stelselsagteware (def)
Sagteware
Programme waarmee die rekenaar beheer, ondersteun en bedryf word
(Exstra)
Word die meeste gassosieer met die bedryfstelsel. Nutsprogramme word ook ingesluit
Module 1.2
Wat is die Bedryfstelsel?
Sagteware
Dit is sagteware wat alle aktiwiteite binne die rekenaar beheer. Elke rekenaa het dit nodig om te kan werk, dit is ook die eerse stel programme wat laai wanneer n rekenaar aangekakel is.
Module 1.2
Voorbeelde van draagbare toestelle wat ook bedryfstelsels nodig het
Sagteware
- IOS
- Andriod
- Windows vir slimfone