Afrikaans Flashcards
Opsomming
Selfstandige naamwoord (noun)
Naam van persone, diere, idees
opsomming
Eienaam
Voorbeld hiervan?
Enige iets wat begin me n Hoofletter
Daney, Suid-Afrika, Woensdag
Opsomming
Soortnaam
Voorbeeld hiervan?
enige ding (sonder n hoofletter)
tafel, hond, maan, klip
Opsomming
Versamelnaam
Voorbeeld hiervan?
Dit is n groep van iets
trop beeste, swerm voëls
Opsomming
Abstrakte s.nw.
Voorbeeld hiervan
Iets wat jy voel(emosie)
Vriendskap, liefde, vergifnis, stres
Opsomming
Massanaam/stofnaam
Voorbeeld hiervan?
iets wat jy nie kan tel nie. dit het nie n meervoud nie
suiker, melk, water, sand
Opsomming
Maatnaam
Voorbeeld hiervan?
kom voor die soortnaam
Kopie suiker, beker melk, sakkie appels
Opsomming
Tussenwerpsel
Voorbeelde hiervan?
Druk gevoel f emosie uit. word ook partykeer gevolg met n uitroepteken
Eina! Sjoe! Ag nee!
Opsomming
Voornaamwoord (pronoun)
Staan in die plek van ‘n selfstandige naamwoord
Opsomming
Persoonlike voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
Dit wys na n mens/mense
ek, ons, hy, sy, hulle
Opsomming
Onpersoonlike voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
Dit en daar
Dit en Daar
Opsomming
Onbepaalde voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
Iemand, niemand, iets, niks, almal, elkeen
Iemand, niemand, iets, niks, almal, elkeen
Opsomming
Aanwysende voornaamwoord
Voorbeelde hiervan
Dit wys jou
Hierdie, daardie, die’
Opsomming
Besitlike voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
Dit beskryf wie sin dit is
Dit is sy tas. Dit is hulle kar
Opsomming
Betreklikke voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
???
waarin, wat, waarop, daarin, daarvan
Opsomming
Vraende voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
Vra oor iets of iemand
wie, waar, waarom, wanneer, hoe,
Opsomming
Wederkeerende voornaamwoord
Voorbeeld hiervan?
Onderwerp en vorwerp id dieselfde
Ek skaam my. hy skaam hom
Opsomming
Wederkerige voornaamwoord
Voorbeelde hiervan?
Mekaar
Mekaar
Opsomming
Werkwoord(verb)
Voorbeeld hiervan
Dit is n aksie
Aksie woord
Opsomming
Voegwoord (conjunction)
Voeg woorde of sinne saam