Revision Activities Flashcards
Watter tipe sinne is die volgende sin?
Waar is Spot?
Vraagsin.
Watter tipe sinne is die volgende sin?
My Katte is die beste!
Uitroepsin.
Watter tipe sinne is die volgende sin?
Snoekie is ‘n baie mooi kat.
Stelsin.
Watter tipe sinne is die volgende sin?
Gee vir Ozzy kos!
Bewelsin.
Watter tipe sinne is die volgende sin?
Katte is die beste deur in die wereld!
Uitroepsin.
(Wie/Wat) is die kat se naam? (Spot)
Wat is die kat se naam? (Spot)
(Wie/Wat) is die ma van die kaaitjies? (Ozzy)
Wie is die ma van die kaaitjies? (Ozzy)
(Hoeveel/Hoekom) katte het sy?
(Drie) Hoeveel katte het sy? (Drie)
(Hoeveel/ (Waneer/Waar is Snoekie die kat? (Op die bed)
Waar is Snoekie die kat? (Op die bed)
Voornaamwoorde:
Spot is op die bed, want _____ (Spot) is moeg.
Spot is op die bed, want SY is moeg.
Voornaamwoorde:
Ozzy en Snoekie het in die tuin gespeel. _________ (Ozzy en Snoekie) het die boom geklim.
Ozzy en Snoekie het in die tuin gespeel. HULLE het die boom geklim.
Voornaamwoorde:
Ozzy het haar kos gemorse. _____ (Ozzy) is baie stout.
OzzY het haar kos gemorse. SY is baie stout.
Voornaamwoorde:
Snoekie en Spot het ‘n kat gesien. _______ (Snoekie en Spot) het die kat gejaag.
Snoekie en Spot het ‘n kat gesien. HULLE het die kat gejaag.
Voornaamwoorde:
Spot is ‘n mooi kat en ______(Spot) is baie oulik.
Spot is ‘n mooi kat en SY is baie oulik.
Infinitief:
Ozzy hou daarvan (lang slapies he) (om…te)
Ozzy hou daarvan om lang slaapies te he.
Infinitief:
Dit is goed (gereeld jou kat liefte gee) (om…te)
Dit is goed om gereeld jou kat liefte te gee.
Beantwoord in Ontkenning:
Het jy al ooit Spot gesien?
Nee, ek het nog nooit Spot gesien nie.
Beantwoord in Ontkenning:
Ken jy iemand wat ‘n kat het?
Nee, ek ken niemand wat ‘n kat het nie.
Beantwoord in Ontkenning:
Is Ozzy en Snoekie erens?
Nee, Ozzy en Snoekie is nerens nie.
Ontkenning:
Ozzy het haar speletjie verloor.
Ozzy het nie haar speletjie verloor nie.
Ontkenning:
Snoekie het in die huis geloop.
Snoekie het nie die huis geloop nie.
Ontkenning:
Spot was die laste geboore kaaitjie.
Spot was nie die laste geboore kaaitjie nie.
Antonieme:
verloor
kry/vind
Antonieme:
einde
begin
Antonieme:
klein
groot
Antonieme:
slegter
beter
Antonieme:
jonk
oud
Antonieme:
slordig
netjies
Antonieme:
duur
goedkoop
Antonieme:
aand
oggend
Antonieme:
wen
verloor
Antonieme:
vol
leeg
Antonieme:
ver
naby
Antonieme:
binne
buite
Antonieme:
mak
wild
Antonieme:
sterk
swak
Antonieme:
bitter
soet
Antonieme:
vlak
diep
Antonieme:
baie
min
Antonieme:
vroeer
later
Antonieme:
nuut
oud
Antonieme:
warm
koud
Antonieme:
arm (poor)
ryk
Antonieme:
dapper
bang
Antonieme:
interesant
oninterisant
Antonieme:
vriendelik
onvriendelik
Antonieme:
gelukkig
ongelukkig
Antonieme:
gevaarlik
ongevaarlik
Antonieme:
laat
vroeg
Sinonime:
mooi
pragtig
Sinonime:
heerlik
goed
Sinonime:
vriend
maat
Sinonime:
woon
bly
Sinonime:
dadelik
onmiddellik
immediatly
Sinonime:
geskenk
present
Sinonime:
pragtig
mooi
Sinonime:
goed
heerlik
Sinonime:
maat
vriend
Sinonime:
bly
woon
Sinonime:
onmiddellik
dadelik
Sinonime:
present
geskenk
Trappe van vergelyking:
Lank, _____ as, die _______
lank, langer as, die langste
Trappe van vergelyking:
_______, korter as, die ________
kort, korter as, die kortste
Trappe van vergelyking:
_______, ______ as, die mooiste
mooi, mooier as, die mooiste
Trappe van vergelyking:
goed, ______ as, die _______
goed, beter as, die beste
Trappe van vergelyking:
vars, _______as, die _______
vars, varser as, die varste
Trappe van vergelyking:
_______, smaakliker as, die__________
Smaaklik, smakliker as, die smaaklikste
Trappe van vergelyking:
_______, ________ as, die heerlikste
heerlik, herlike as, die heerlikste
Voorsetsels:
🍳 Die eier is _____ die pan.
IN
Voorsetsels:
🛋️Die lamp hang _______ die bank.
OOR
Voorsetsels:
🍩Die sprinkel is ______ die oliebol.
OP
Voorsetsels:
🌧️ Die reen is ______ die wolk (cloud).
ONDER
Voorsetsels:
👩👦 Die vrou staan _____ die seun.
AGTER
Voorsetsels:
👩🏫Die juffrou staan _____ die bord.
VOOR
Indirekte rede:
Thomas se: “Spot is die beste kat in die wereld”.
Thomas se dat Spot die beste kat in die wereld is.
Indirekte rede:
Ozzy vra: “Lyk Newt soos ‘n stok?”
Ozzy vra of Newt soos ‘n stok lyk.
Indirekte rede:
Hermoine vra: “Kan ek Krookshanks vir Snoekie verruil?”
Hermoine vra of sy Krookshanks vir Snoekie kan verruil.
Indirekte rede:
Ronald se: “Goed Ozzy, jy het Scabbers gevang!”
Ronald se dat Ozzy goed is omdat sy Scabbers gevang het.
Indirekte rede:
Frypan vra: “Spot, wil jy ‘n vis he?”
Frypan vra of Spot ‘n vis wil he.
Direkte rede:
Ron skree dat Ed Shereen sy broer is.
Ron skree: “Ed Sheeran is my broer!”
Direkte rede:
Luna se vir Harry dat hy net so verstandig as haar is.
Luna se vir Harry: “Jy is net so verstandig (sane) as ek.”
Direkte rede:
Peeta se dat sy gunsteling kleur Oranja is.
Peeta se: “My gunsteling kleur is Oranja.”
Direkte rede:
Spot se dat sy na PicknPay toe wil gaan.
Spot se: “ Ek wil na PicknPay toe gaan.”
Verlede tyd:
Snoekie moet kos eet.
Snoekie moes kos eet.
Verlede tyd:
Ozzy gesels met die bure (neighbours).
Ozzy het met die bure gesels.
Verlede tyd:
Spot dra blou handskoene.
Spot het blou hanskoene gedra.
Verlede tyd:
Snoekie en Ozzy wil ‘n kattekoor maak.
Snoekie en Ozzy wou ‘n katte koor maak.
Verlede tyd:
Spot gee vir Snoekie ‘n bak kos en Snoekie wil dit nie he nie.
Spot het vir Snoekie ‘n bak kos gegee en Snoekie wou dit nie gehaad nie.
Toekomende tyd:
Newt lees ‘n lange boek.
Newt sal ‘n lange boek lees.
Toekomende tyd:
Spot en Min-ho hardloop om die blok.
Spot en Min-ho sal rond die blok hardloop.
Toekomende tyd:
Gale klim die hoogste berg en skiet ‘n haas.
Gale sal die hoogste berg klim en ‘n haas skiet.
Toekomende tyd:
Peeta val af die berg en sterf.
Peeta sal af die berg val en sterf.
Teenwoordige tyd:
Spot en Snoekie sal beste maats wees.
Spot en Snoekie is beste maats.
Teenwoordige tyd:
Shannon het op die berg saam met Ozzy gehardloop.
Shannon hardloop op die berg saam met Ozzy.
Teenwoordige tyd:
Luka het met die seestere geswem.
Luka swem met seestere.
Teenwoordige tyd:
Ella en Snoekie sal ‘n draak teken.
Ella en Snoekie teken ‘n draak.
Leestekens:
splodge sit op katniss se kop omdat daar water op die floor is
Splodge sit op Katniss se kop, omdat daar water op die floor is.
Leestekens:
ek hou van ozzy snoekie en spot hulle is baie oulik
Ek hou van Ozzy, Snoekie en Spot. Hulle is baie oulik.
Leestekens:
newt se snoekie jy is baie inspirirend
Newt sê: “Snoekie, jy is baie inspirirend.”
Leestekens:
splodge het lang hare daarom is haar hare oral luka se bed
Splodge het lang hare; daarom is haar hare oral Luka se bed.
Meervoude:
Een Splodge
Baie Splodges
Meervoude:
Een trein
Baie treine
Meervoude:
Een video
Baie video’s
Meervoude:
Een vriend
Baie vriende
Meervoude:
Een kloof
Baie klowe
Meervoude:
Een Melodie
Baie Melodies
Meervoude:
Een gedig
Baie gedigte
Meervoude:
Een Broer
Baie broers
Verkleining:
Trein
Treintjie
Verkleining:
Video
Video’tjie
Verkleining:
Vriend
Vriendjie
Verkleining:
Kloof
Klofie
Verkleining:
Melodie
Melodietjie
Verkleining:
Gedig
Gediggie
Verkleining:
Broer
Broertjie
Lydende form:
Newt grawe ‘n gat met sy klein teingereedskap.
‘n Gat word deur Newt met sy klein tuingereedskap gegrawe.
Lydende form:
Captain America gooi sy magtige skild.
Captain America se magtige skild word deur hom gegooi.
Lydende form:
Grace sit op Rebecca se stoel.
Rebecca se stoel word deur Grace op gesit.
Lydende form:
Brittany trou Yoongi.
Yoongi word deur Brittany getrou.
Wat sort sin is die volgende sin:
Thomas het pragtige oë.
Stelsin
Wat sort sin is die volgende sin:
Is Luka en Luna susters?
Vraagsin
Wat sort sin is die volgende sin:
“Gaan kry meer kunsmis.”
Bevelsin
Wat sort sin is die volgende sin:
“Anna!” skree Thomas Brodie Sangster.
Uitroepsin
Wat sort sin is die volgende sin:
Thomas het Shannon gesoen.
Stelsin