Die Kaart van Lank Gelede Flashcards

1
Q

Noem die karakters in die storie (5)

A
  1. Alet Swart (n’ Laerskool-meisie)
  2. Vernon Arendse (n’ Laerskool-meisie)
  3. Ronel (Alet se ma)
  4. Stephan (Alet se pa)
  5. Die dinosourus skelet
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die titel van die drama?

A

Die kaart van lank gelede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Uit hoeveel tonele bestaan die drama?

A

Die storie bestaan uit drie tonele.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar speel die eerste toneel af?
Waar speel die eerste tweede af?
Waar speel die eerste derde af?

A
  1. Alet se huis
  2. Kroongolf se strand
  3. In kroongolf se park
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het met die vragmotot gebeur? Wat het die vragmotor ge dra? (what did it have in it?)

A

Die vragmotor met Alet-hulle se meubels (furniture) het verdwaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het alet onder die kole-mandjie gekry?

A

Alet het n’ blikkie met n’ klippie en kaart gekry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

What was op die steentjie uitgekerf?

A

Simbole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waar het alet n’ blikkie met n’ klippie en kaart gekry?

A

Onder die kole-mandjie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waat is Alet se adres?

A

Seemeeustraat, 13, Kroongolf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie het Alet op Kroongolf se strand ontmoet?

A

Alet het Vernon ontmoet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die steentjie ______ in Alet se hand en wys waaheen hulle moet loop wanneer hulle in die park is.

a) spring
b) vibreer
c) beweeg

A

Die steentjie BEWEEG in Alet se hand en wys waaheen hulle moet loop wanneer hulle in die park is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het die dinosourus met vernon gedoen?

A

Die dinosourus het Vernon met sy agterpoot geskop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het aan die einde met die dinosourus gebeur?

A

Die dinosourus het in n’ boom gehardloop en was net n’ hoop bene.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het Alet en Vernon in die gat in die grond gekry?

A

Hulle het ‘n skatkis gekry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem drie temas in die storie.

A
  • verhuising (moving)
  • Skatkarte (treasure)
  • Nuwe vriende (new friends)
  • Dinosourusse (dinosours)
  • Avontuur (Adventure)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee n’ kort opsomming van Toneel een.

A
  1. Alet haar ma en haar pa is in n’ lee in hulle nuwe huis in kroongolf.
  2. Die vragmotor met hulle meubels het in die storm verdwaal.
  3. Alet teken en haar potloot val onder die kole-mandjie.
  4. Alet vind n’ blikkie onder die kole-mandjie, in die blikkie is n’ steentjie en n’ kaart.
  5. Sy besluit om die skat die volgende dag te gaan soek.
17
Q

Gee n’ kort opsomming van Toneel twee.

A
  1. Alet is op Kroongolf se strand en haal die steentjie en die skatkaart uit.
  2. Die steentjie val uit haar hand en rol weg.
  3. Vernon tel die steentjie op en wil dit nie vir Alet terug gee nie.
  4. Alet vertel Vernon waar sy die steentjie vervind het , en hy gee dit terug vir haar.
  5. Vernon se dat hy die simbole al iewers gesien het.
  6. Vernon gaan wys vir Alet waar hy die simbole gesien het.
18
Q

Gee n’ kort opsomming van Toneel drie.

A
  1. Vernon en Alet is in n’ park met standbelde van n’ man en n’ dinosourus.
  2. Vernon wys vir Alet die simbole op die voetstik van die standbeeld.
  3. Die steentjie bewweg in Alet se hand en wys dat hulle na die dinosourus moet loop.
  4. Die dinosourus word leeuwindig en beweeg narder aan die kinders.
  5. Vernon storm op die dinosourus af an die dinosourus skop hom.
  6. Die dinosourus storm nou op Alet af, mar hardloop in n’ boom en net n’ hoop bene bly op.
  7. Vernon vind n’ skatkis in die gat in die grond wat die dinosourus gemaak het.
  8. Hy en Alet is baie gellukkig omdat hulle ruik is.