Reaksietempo Flashcards

1
Q

reaksiewarmte

A

energie geabsorbeer of vrygestel in ‘n chemise reaksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

eksotermies

A

stel energie vry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

endotermies

A

absorber hitte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

aktiveringsenergie

A

minimum energie nodig vir ‘n reaksie om plaas te vind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

geaktiveerde kompleks

A

onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

spontane reaksies

A

Spontane reaksies vind plaas wanneer die reagense genoeg energie het om die reaksie te begin sonder addisionele warmte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

nie-spontane reaksies

A

Nie-spontane reaksies vind plaas wanneer die reagense self nie genoeg energie het om ʼn reaksie te begin nie, en addisionele energie bygevoeg moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

positiewe katalisator

A

ʼn Positiewe katalisator verhoog die tempo waarteen ʼn reaksie plaasvind terwyl ʼn negatiewe katalisator (wat ook ʼn inhibeerder genoem word) die reaksietempo verlaag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly