Organiese Molekule Flashcards

1
Q

organise molekule

A

molekule wat koolstofatome bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

molekulere formule

A

‘n chemise formule wat die tipe atome en die korrekte getal van elk in ‘n molekule aandui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

struktuurformule

A

‘n struktuurformule van ‘n verbinding toon aan watter atome in die molekuul aan mekaar gebind is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

gekonsentreede struktuurformule

A

notasie wat wyse toon waarop atome aan mekaar gebind is in die molekuul, maar toon NIE ALLE BINDINGSLYNE NIE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

koolwaterstof

A

organise verbindings wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

homoloe reeks

A

‘n reeks organise verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word OF waarin die een lid van die volgende verskil met ‘n CH2-groep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

versadigde verbindings

A

verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

onversadigde verbindings

A

verbindings waarin een of meer meervoudige bindings tussen C-atome in hul koolwaterstofkettings voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

funksionele groep

A

‘n atom of ‘n groep atome wat die fisiese en chemise eienskappe van ‘n groep organise verbindings bepaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

struktuurisomeer

A

organise molekule met dieselfde molekulere formule, maar verskillende struktuurformules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

kettingisomere

A

MAAR verskillende tipes kettings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

posisionele isomere

A

MAAR verskillende posisies van kettings of funksionele groepe op die stamketting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

funksionele isomere

A

MAAR verskillende funksionele groepe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

makromolekuul

A

‘n Molekuul wat uit ‘n groot getal atome bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

polimeer

A

‘n Groot molekuul wat uit kleiner monomeer-eenhede bestaan wat kovalent aan mekaar gebind is in ‘n herhalende patroon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

monomeer

A

Klein organiese molekule wat kovalent aan mekaar gebind kan word in ‘n herhalende patroon

17
Q

polimerisasie

A

‘n Chemiese reaksie waarin monomeermolekule verbind om ‘n polimeer te vorm

18
Q

addisiepolimerisasie

A

‘n Reaksie waarin klein molekule verbind om baie groot molekule te vorm deur byvoeging by dubbelbindings

19
Q

kondensasiepolimerisasie

A

Molekule van twee monomere met verskillende funksionele groepe ondergaan kondensasiereaksies met die verlies van klein molekule, gewoonlik water