Protista En Fungi Flashcards
Heterotrofies
Organismes wat afhanklik is van ander organismes vir voedsel
Zoöplankton
Klein, dieragtige protista
Outotrofies
Organismes wat hul eie kos kan vervaardig deur middel van die son
Fitoplankton
Klein, plantaardige protista
Pseudopodia
Skynpoot. Help met die voortbeweging by protista spesies
Flagellum
n Struktuur wat help met die voortbeweging van n organisme
Cilia
Haaragtige uitgroeisels aan die kant van die organisme
Senosities
Geen dwarswande wat in verskillende selle deel nie
Parasities
Leef op ander lewende organismes
Saprofities
Groei op dooie organiese stowwe om voedingstowwe te verkry. Breek dooie organiese materiaal af en hersirkuleer voedingstowwe in die omgewing
Uitloper
Horisontale swamdrade wat oor die oppervlakte van die substratum(brood) versprei
Sporangium
Bring spore vir aseksuele voortplanting voort
Sporangiofoor
Die regop/vertikale swamdrade waaruit die sporangium bestaan
Risoïede
Swamdrade wat die substratum(brood) binnedring en voedingstowwe daaruit absobeer
Simbiose
Dis die noue saamleef van twee verskillende organisme spesies
Mutualisme
Beide organismes trek voordeel uit die verbintenis
Ligeen
Bestaan uit beide alge en fungusse wat nou saamleef
Stikstofbevattendebakterieë
Bakterieë wat in knoppies in die wortels van peulplante leef
Swamwortel
n fungus wat n verbintenis met n wortel vorm
Escherichia coli
E. coli
Bakterieë wat in die kolon van mense aangetref word
Die eerste groep onder eukariotiese selle
Protista
Eukariotiese selle
Bevat n membraan-gebonde kern en sitoplasma met organelle
Polikarioties
Bevat baie kerne
Bv:Swamdrade