Profesionalisme Flashcards
1
Q
Betekenis van etiese gedrag
A
- Handel volgens ‘n stel waardes wat moreel aanvaarbaar is in die samelewing.
- Beteken dat besighede die verantwoordelikheid het om morele kodes te gebruik wat hulle lei om tussen reg en verkeerd te kies.
- Etiese gedrag word van elke werknemer in die besigheid verwag.
2
Q
Die betekenis van etiek
A
- Stel standaarde van verwagte gedrag tussen die werkgewer en werknemer.
- Stel waardes wat moreel aanvaarbaar is wanneer sake gedoen word.
- Besigheidspraktyke wat vir die samelewing aanvaarbaar is.
3
Q
Voorbeelde van etiese en onetiesepraktyke
Etiese besigheidspraktyke
A
- Gebruik billike advertensies
- Gebruik nie kinderarbeid nie
- Besigheidshandelinge word openlik gedoen.
4
Q
Voorbeelde van etiese en onetiesepraktyke
Etiese besigheidspraktyke
A
- Gebruik billike advertensies
- Gebruik nie kinderarbeid nie
- Besigheidshandelinge word openlik gedoen.