Patrone en verwantskappe Flashcards
onafhanklike veranderlike
x as onafhanklik van die afhanklike
afhanklike veranderlike
y as word deur die onafhanklike veranderlike bepaal
diskrete waardes
heelgetalle bavat
bvmense tasse…
kolletjies gestip
kontinue waardes
desimale en gewone breuke
aartapels ouderdom,,,
soliede lyn verbind
stygende verwantskappe
afhanklike en onafhanklike beide toeneem
dalende verwantskap
onafhanklike veranderlike toeneem soos die afhanklike veranderlike afneem
konstante vaste verwantskap
afhanklike veranderlike konstant bly en die onafhanklike veranderlike toeneem
liniere verwantskap
as daar n konstante verskil tussen opeenvolgende waardes binne n stel veranderlikes is
tipes liniere verwantskappe
direk en indirekeweredig
liniere verwantskap wat direk eweredig is;
begin by nul en neem toe en af teen n konstante koers
indirekte eweredigheid
neem met n konstante faktor toe
as die afhanklike veranderlike afneem neem die onafhanklike veranderlike toe
gewwonlik n hiperboliese kurwe
liniere verwantskap wat nie direk ewerwdig is nie
het n konstante verskil tussen opeenvolgende waardes maar begin nie by nul nie en daar is nie n konstante verhouding tussen die onafhanklike en afhanklike veranderlikes nie
stapgewyse grafiek
grafieke wat uit trappe bestaan
oingesluit@uitgesluit
konstante verhouding verwantskap
n konstante verhouding tussen opeenvolgende terme van die patroon is
konstante verwantskap
afhanklike bly konstant
onafhanklike neem teo