Finansies Definisies Flashcards
1
Q
Btw
A
Belasting op toegevoegde waarde
2
Q
OTM
A
Otematiese teller masjien
3
Q
Efo
A
Elektroniese fons oorplasing
4
Q
Inflasie
A
Styging in die prys van goedere en dienste oor n tydperk en die afname in die koopkrag vand die verbruiker
5
Q
Inflasie koers
A
Styging in die prys van goedere en dienste oor n tydperk uitgedruk as n persentasie
6
Q
Rente
A
Bedrag geld verdien op n belleging of betaalbaar op lening
7
Q
Rentekoers
A
Rente uitgedruk as n persentasie
8
Q
Saamgestelde rente
A
Rente op rente.Rente wat op die nuwe prys uiygewerk word
9
Q
Enkelvoudige rente
A
Rente uitgewerk op die oorspronklike bedrag