Organiese Chemie verbindings Flashcards
1
Q
Organiese chemie
A
Chemie van verbindings wat n plantaardige of dierlike oorspronv het.
Fredurich wohler
Uream uit sianies en amoniumchloried
Def ; chemie van koolstofverbindings
2
Q
Alkane
A
CH 1-metiel 2-etiel Banaming 1 langste alkeen ketting 2 nommer om alkiel kleinste te wees Benoem alkiel en skryf verbing se naam
Londonkragte
3
Q
Alkene
A
Onversadigede koolwaterstowwe met dubbel kovalente bindings tussen die c atome Benaming 1 2 bindings dieen 2 langste ketting is hoof Dubbel kleinste nommer
Londonkragte
4
Q
Diene - 2 dubbelbindings
A
- Gekonjugeerde
* en 2 bindings volg mekaar - =-=
2 geisoleerde
* dubbel word geskei deur 3 / meer C =—=
3 gekumeleerde dieen
* 1 C atoom is by 2 dubbel ==
5
Q
Alkyne
A
Oneversadigde koolwaterstof met trippel kovalente binding tussen C’s
Londonkragte
6
Q
Haloalkane
A
Substitiese van 1/meer H atome met halogeen Benaming Nommer naaste aan substituent Dubbel of trippel F -fluro CL -chloro br - bromo I -jodo 1 prim C aan 1 ander C Sek C aan twee ander C s Ter C aan 3 ander C's Dipool dipool en london
7
Q
Substituent
A
Def
Is n atoom of groep atome wat aan n C ketting gebind is . Dit kan n anorganiese atoom of alkiel groep wees wat korter as stamketting is
8
Q
Alkohole
A
Groep verbindings bestaande uit n polere mol wat een of meer hidroksied OH groep bevat 2- diol 3- triol Prim Verbind aan prim Sek Verbind aan sek Ter Verbind aan ter Dipool dipool en waterstof
9
Q
Karboksielsure
A
COOH O kaboniel || C-O-H hidroksie Waterstofkragte Dipool dipool London
10
Q
Ester
Afgeleide van karboksielsure
A
Karboksiel waar H atoom van Hidroksiel met n alkielgroep vervang word O || -C- Dipool dipool
11
Q
Aldehied
A
Verbinding wat n karbonielgroep bevat wat tenminste 1 H atoom daaraan vas O || C-H Dipool dipool
12
Q
Ketone
A
Bevat n karbonielgroep met 2 organiese groepe verbind aan die C atoom van die karbonielgroep
C-O-C
Dipool dipool