Organiese Chemie Reaksies Flashcards
Addisie
Def Chemiese reaksie waar atome of groepe atome by n mol bygevoeg word deur die band tussen Cs te breek sonder om mol te verwyder. - hidrohalogenering -halogenering -hidrohalogenering -hidrasie
Bv alkeen + H2 -> alkaan
- hidrogenering
Reaktante- alkeen oplelos in niepol OM + H 2 Bygevoeg- H 2 Produkte- alkaan Reasietoestand- Pt/Pd/Ni ~ katalisator Los op in CCL 4 en borrel H2 gas in houer Geen water tydens reaksie Onversadig word versadig
Plantolies s na l na margarien
Katalisator
Verlaag aktivetingsE deur opp te verskaf vir R in nadere kontak met mekaar kan kom
Bv alkeen + X 2-> haloalkaan
Halogenering
Add van n halogeen aan alkeen R - droë alkeen met halogeen Cl Br of I By -tee id x atome Reaksietoestand X2 opgelos in npolere OM Geen H2O Spontaan by 25
Bv alkeen + hialied HX
Hidrohalogenering
R alkeen en hialied By H en X P haloalkaan Reaksietoestand Watervrye HX direk by alkeen gevoeg Hoofproduk H verbind aan C met meeste H- markovnivkov
Markovnivkov
Def
Tydens die addisie van HX aan onsimmetriese alkeen
- heg die H atoom van die C atoom met die meeste van H atome
-heg die x aan die c atoom met minste Hatome
Alkeen + alkeen en OH en H
Hidratering - hidrasie
R alkeen en oormaat water B OH en H P Alkohol Reaksietoestan H2O in oormaat Klein hoev sterk suur ~ katalisator
Add reaksies in industrie
Polietileen -bottels
Polipropileen- tekstiele
PVC - plastiekpype
Eliminasie reaksies
Def Chemiese reaksie waar atome of groepe atome verwyder word van twee naasliggebde Cs in versadige organiese mol - kraking -dihidrohalogenering - dihidratering
Kraking
Kraking- chemiese proses waarin langer ketting koolwaterstof mol afgebreek word in korter meer bruikbare mol.
R langer alkaanketting
P korter alkaan en alkeen of alkeen en water
RT termiese- hoe hitte en druk 800, 700
Katalitiese - lae tempo en druk en katalisator Pt Pd en Ni
Peteol ru olie na alkohol en plastiek
Waterstof NH3 in harberproses
Dihidrohalogenering Haloalkaan na alkeen R haloalkaan en c sterk basis Na K LiOH V X en H P alkeen sout en water RT c sterk basis los op in etanol verhit sterk onder regluks
Eleminasie van H en X uit n haloalkaan
Dihidratering alkohol na alkeen
Elininasie van water uit OH R alkohol en c H2SO4 V OH en H P alkeen en water RT gec sterksuur H3PO4 as katalisatoer -dihidrateermiddel verhit sterk
Substitusie reaksie
Def Chemiese reaksie waarin n atoom of groep atome in n mol verplaas word deur n ander stoom of groep - halogenering - halogenering -hidrolise
Halogenering
Alkaan na haloalkaan
R alkaan en X
P haloalkaan en HX
V H met X
RT hitte of sonlig
Halogenering
Alkohol na haloalkaan
R alkohol en HX P haloalkaan en water V OH met X RT 3 e OH met Hbr of Cl direk by by 24 1en 2e met Na Br of K en H2SO4 gebruik om Hbr te maak in reaksie fle stadig - verhit
Hirdolise
Haloalkaan na alkohol
Met NAOH
R haloalkaan en verdunde ster basis P alkohol en sout van k of li V X met OH Rt verdunde sterk basis Los haloalkaan op in etanol Verhit matig
Hidrolise
Haloalkaan na alkohol
Met water
R haloalkaan en water P X met OH V X met OH RT. Oormaat water Haloalkaan op in etanol Verhit matig