Omgewingskwessies Flashcards
Sleutelwoord
Antibiotika
Medisyne wat bakteriele infeksies behandel
Sleutelwoord
Kunsmatige Hormone
Word aan diere gegee om hulle vinniger te laat groei
(Lei daar toe dat mense skadelike chemiese stowwe inkry)
Sleutelwoord
Ontbossing
Die aksie van bome afkap of afbrand in n spesifieke area
Sleutelwoord
Degradasie
Die aksie om iets te beskadig of verwoes
Sleutelwoord
Omgewingsgevare
Gevare in of vir die omgewing
Sleutelwoord
Voedsel bymiddels
Chemikaliee wat gebruik word om voedsel te preserveer en dit kleur en/of geur te gee of om die raklewe daarvan te verleng
Sleutelwoord
Groeihormone
Chemiese middels wat groei stimmuleer
Sleutelwoord
Onmenslik
Om wreed te wees/slegte behandeling van diere of mense,wat lyding veroorsaak
Sleutelwoord
Plaagdoders
Chemikaliee wat gebruik word om insekte en ander organisme, wat plante of diere kan beskadig
Sleutelwoord
Preseveermiddels
n Chemiese stof wat bygevoeg word om te beskerm teen verrotting