Doelwit Flashcards
Wat is doelwitte
Wat ons in ons lewe wil bereik
Wat beteken Doelwitstelling
Proses om aktiewe stappe te neem om hierdie dinge te bereik of voltooi (sonder aktiewe stappe bly jou doelwitte net n droom)
Tipe Doelwitte
1 - Korttermyn
2 - Mediumtermyn
3 - Langtermyn
SMART Doelwitte
S - pecific
M - eetbaar
A - chievable
R - ealisties
T - yd gebonde
Stappe vir Beplanning en Doelstelling
1 - Skryf jou doelwit neer
2 - kontroleer of dit n SMART Doelwit is
3 - Stel n aksie plan op om die doelwit te bereik
4 - Doen dit! Volg jou aksieplan
5 - Evalueer of jou doelwit bereik is
Probleemoplossingsvaardighede
1 - Defineer die probleem
2 - Samel inligting oor jou probleme
3 - Maak n lys van moontlike oplossings
4 - Teken n tabel , skryf probleme en moontlike oplossings daarin
5 - Oordink gevolge / effekte van elke oplossing
6 - Kies die beste oplossing
Lewensdoelwitte
Doelstellings wat te doen het met verhoudings ; loopbaankeuses ; familie ; gesin ; huwelike en ouerskap
Hoe om lewensdoelwitte te priotiseer
Fokus op wat op die oomblik vir jou belangrik is
Wat beteken Waardes
Beginsels wat vir jou noodsaaklik , waardevol of kosbaar is
Wat beinvloed jou waardes
Jou lewenservaring , omgewing waarin jy bly , jou skool , gesin , belangstellings
Grondwetlike waardes
Waardes wat deur die land se grondwet ondersteun word
Paar waardes van die grondwet
Demokrasie
Gelykheid
Ubuntu
Respek
Nie-rasissme