Notas Bl.2-3 (Mikroskope, Plantselle En Dierselle) Flashcards

1
Q

Definieer sel:

A

Die basiese strukturele en funksionele eenheid van alle lewende organismes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kan selle sonder ‘n mikroskoop gesien word?

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarvoor word mikroskope gebruik?

A

Om mikroskopiese organismes te vergroot om te bestudeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor word ligmikroskope spesifiek gebruik?

A

Om mikroskopiese otganismes of dele soos die sel te bestudeer, wat nie met die blote oog gesien kan word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvoor word ‘n elektronmikroskoop spesifiek gebruik?

A

Om die heel kleinste organismes te bestudeer, omdat dit elektronbundels i.p.b. ligstrale gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem en gee die funksies van die 13 dele van ‘n miktoskoop.

A

1. Oogstuk/Okulêr: Is die lens waarteen jy jou oog plaas om die voorwerp te vergroot, gewoonlik 10×

2.Buis: Hou die lense van die oogstuk en die objektiewe op die regte afstand van mekaar.

3. Growwe instelskroef: Beweeg buis op en af om fokus te kry.

4. Fyn instelskroef: Kry finale fokus en duidelike beeld.

5. Arm: Verbind die voetstuk en platform met die buis en ondersteun stelskroewe.

6. Neusstuk: Hou objektiewe vas aan die roterende skyf.

7. Objektiewe: Vergroot beeld kort (×4) langer (10× en 40×)

8. Platform (tafel): Ondersteun skyfie oor opening wat lig vanaf die spieël/ligbron deurlaat.

9. Klampe: Hou skyfie in plek.

10. Diafragma en kondensor: Beheer en fokus lig deurgrlaat.

11. Ligbron: Weerkaats lig deur die kondensor na die opening.

12. Voetstuk: Ondersteun mikroskoop

13. Skroefverstelling van tafelhoogte: Skuif tafel op en af sodat langer lens inpas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem 4 organelle in plant-EN dierselle

A

= Selmembraan
= Sitoplasma
= Kern
= Mitochondria

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter organel bevat DNA?

A

Die kern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Deur wat word ‘n kern omring en by watter selle kom dit voor?

A

Deur ‘n kernmembraan, wat teenwoordig is by beide plant-en dierselle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem ‘n geërfde eirnskap wat deur DNA bevat word?

A

Blou of bruin oë kleure

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar of vals:
DNA is uniek aan elke persoon

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 9 dele/organelle binne plantselle en hul funksies:

A

1. Selwand:^Beskerm die sel, ^behou vaste vorm en ^ laat sekere stowwe deur.

2. Selmembraan:^Hou selinhoud bymekaar en ^laat stowwe in en uit beweeg (is selektief deurlaatbaar).

3. Selkern:^Beheer sel aktiwiteite en ^dra erflikheidseienskappe

4. Nukleolus:^Beheer selkern
5. Chromatien:^Dra erflike inligting.

6. Sitoplasma:^Jellie-agtige medium wat beweging toelaat, ^dit vorm die grootste deel van die selinhoud en ^dis waar chemiese reaksies plaasvind en ^organelle aangetref word

7. Chloroplast: ^Fotosinteer met behulp van chlorofil wat lig vasvang en is ^verantwoordelik vir die produksie van glukose en suustof.

8. Mitochodria: ^ Respireer en gee energie.

9.Vakuool: ^ Berg water, sout en suiker, ^is omring deur tonoplast en ^behou turgordruk in die sel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem die 5 organelle van ‘n diersel

A

■ selmembraan
■ sitoplasma
■ mitochondria
■ selkern
■ klein vakuole (kan afwesig wees in sel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

}}} Last one in the deck!♡
Noem vier verskille tussen plantselle en dierselle

A

Plantselle
♤ Besit selwand sowel as selmembraan. Selwand bestaan uit sellulose en gee ondersteuning en beskerming.
♤ Vaste vorm a.g.v. rigiede selwand.
♤ Besit chloroplaste, gevul met chlorofil om ligenergie te absorbeer vir fotosintese.
♤ Groot vakuool bied stoorplek vir nutriënte,water en afvalstowwe

Dierselle
♤ Geen selwand nie, slegs omring deur selmembraan.
♤ Rond of onreëlmatig
♤ Geen chloroplaste nie
♤ Klomp klein, of geen vakuole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly