Negative Vorm Flashcards
1
Q
Al
A
Nog nie … nie
2
Q
Al een
A
Nog geen… nie
3
Q
Al êrens
A
Nog nêrens … nie
4
Q
Al iemand
A
Nog niemand…nie
5
Q
Al iets
A
Nog niks…nie
6
Q
Almal
A
Nie almal…nie
7
Q
Al ooit
A
Nog nooit… nie
8
Q
Alreeds
A
Nog nie…nie
9
Q
Nog
A
Nie meer…nie
10
Q
Altyd
A
Nooit…nie
11
Q
Baie
A
Nie baie…nie
12
Q
Een
A
Geen…nie
13
Q
êrens
A
Nêrens…nie
14
Q
Iemand
A
Niemand…nie
15
Q
Iets
A
Niks…nie
16
Q
Moet
A
Moenie…nie
17
Q
Moet asseblief
A
Moet asseblief nie…nie
18
Q
Nog
A
Nie meer…nie
19
Q
Ooit
A
Nooit…nie
20
Q
Óf…óf
A
Nóg list nóg
21
Q
Sowel as
A
Nóg list Nóg
22
Q
Listing ooit
A
Óf list óf list
23
Q
Listing iets
A
Nóg list Nóg list