Diminutives Flashcards
1
Q
Kop
A
Koppie
2
Q
Bek
A
Bekkie
3
Q
Rug
A
Ruggie
4
Q
Kas
A
Kassie
5
Q
Man
A
Mannetjie
6
Q
Son
A
Sonnetjie
7
Q
Pen
A
Pennetjie
8
Q
Vloer
A
Vloertjie
9
Q
Venster
A
Venstertjie (double vowel/ 2 syllables =tjie
10
Q
Motor
A
Motortjie (double vowel/ 2 syllables +r=tjie
11
Q
Suster
A
Sustertjie (double vowel/2 syllables +r =tjie
12
Q
AAP
A
Apie (twin vowel =-1 vowel +ie
13
Q
Rook
A
Rokie (twin vowel = -1 vowel + ie
14
Q
Neef
A
Nefie (twin vowels = -1 vowel +ie
15
Q
Boon
A
Boontjie
16
Q
Tuin
A
Tuintjie
17
Q
Skoen
A
Skoentjie
18
Q
Kat
A
Katjie
19
Q
Boot
A
Bootjie
20
Q
Present
A
Presentjie
21
Q
Neus
A
Neusie
22
Q
Broek
A
Broekie
23
Q
Vurk
A
Vurkie
24
Q
Bal
A
Balletjie
25
Vel
Velletjie
26
Rol
Rolletjie
27
Hoed
Hoedjie
28
Mond
Mondjie
29
Potlood
Potloodjie
30
Kam
Kammetjie
31
Som
Sommetjie
32
Rem
Remmetjie
33
Stoel
Stoeltjie
34
Tafel
Tafeltjie
35
Rondawel
Rondaweltjie
36
Ring
Ringetjie
37
Slang
Slangetjie
38
Long
Longetjie
39
Kar
Karretjie
40
Ster
Sterretjie
41
Nar
Narretjie
42
Boom
Boompie
43
Besem
Besempie
44
Arm
Armpie
45
Skelm
Skelmpie
46
Bruidegom
Bruidegompie
47
Koning
Koninkie
48
Heining
Heininkie
49
Garing
Garinkie
50
Tekening
Tekeninkie
51
Verskoning
Verskoninkie
52
Mandjie
Mandjietjie
53
Horlosie
Horlosietjie
54
Vakansie
Vakansietjie
55
A
A’tjie
56
B
B’tjie
57
D
D’tjie
58
F
F’ie
59
Ma
Ma’tjie
60
Plato
Plato’tjie
61
Hoera
Hoera’tjie
62
Safari
Safari’tjie
63
Ouma
Oumatjie
64
Honde
Hondjies
65
Bome
Boompies
66
Koppe
Koppies
67
Torpedo’s
Torpedo’tjies
68
Blad
Blaadjie
69
Gat
Gaatjie
70
Nooi
Nooientjie
71
Pad
Paadjie
72
Spel
Speletjie
73
Vat
Vaatjie
74
Wa
Waentjie