Negatiewe vorm Flashcards

1
Q

Iemand het sy skoene op die rugbyveld opgetel

A

Niemand het sy skoene op die rugbyveld opgetel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hy weet dat sy siek is.

A

Hy weet nie dat sy siek is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die motor ry baie vinning.

A

Die motor ry nie baie vinnig nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kom hiernatoe!

A

Moenie hiernatoe kom nie!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bêre asseblief you klere.

A

Moet asseblief nie jou klere bêre nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Jy sal slaag as jy leer.

A

Jy sal nie slaag as jy nie leer nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ek dink hy het by sy vriend gaan kuier.

A

Ek dink hy het nie by sy vriend gaan kuier nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ja, ek het al iets geëet.

A

Nee, ek he al niks geëet nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watch me:

https://www.youtube.com/watch?v=E3OwQQzG6oc

A

ok. now do it twice

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Is daar iemand by die deur?

Start with Nee, daar is…..

A

Nee, daar is NIEMAND by die deur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Het jy al ooit gerook?

Nee….

A

Nee, ek het NOG NOOIT gerook nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ek roep hom.

A

Ek roep hom nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Ek bel Pieter of sy selfoon.

A

Ek bel nie Pieter op sy selfoon nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Is dit vandag koud?

A

Nee, dit is nie vandag koud nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

How do you make a COMMAND into a negative?

A
  1. Use MOENIE before the sentence
  2. Put the VERB at the end
  3. Finish off with a NIE.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Staan op!

A

Moenie opstaan nie.

17
Q

Gaan slaap!

A

Moenie gaan slaap nie.

18
Q

If there is ASSEBLIEF in a COMMAND…

What is the rule?

A
  1. The MOENIE changes to MOET + NIE

2. The asseblief goes in between

19
Q

Maak asseblief die deur toe!

A

MOET asseblief NIE die deur toemaak nie!

20
Q

Staan asseblief stil!

A

MOET asseblief NIE stillstaan nie!

21
Q

Is hy nog op skool?

A

Nee, hy is nog nie op skool nie.

22
Q

Sy vra haar om haar te help.

A

Sy vra haar nie om haar te help nie.

23
Q

Los jou vuil klere op die vloer!

A

Moenie jou vuil klere op die vloer los nie!

24
Q

Ek het dit al erens gesien.

A

Ek het dit nog nerens gesien nie.

25
Wil jy not iets drink?
Nee, ek wil niks he om te drink nie.
26
Doen asseblief you bes.
Moet asseblief nie jou bes doen nie.
27
Shane luister altyd na instruksies
Shane luister nooit na instruksies nie.
28
Kan twee seuns die werk doen?
Kan twee seuns nie die werk doen nie?
29
Het jy al jou ma die waarheid vertel?
Nee, ek het nog nie my ma die waarheid vertel nie.