Indirekte Rede (Indirect Speech) Flashcards
Die seun se: “My afrigter se ons oefening gekanseleer.”
Which rule is it?
Rule 1 = Normal = DAT
Die seun se dat sy afrigter hulle oefening gekanseleer het.
Die meisie vra haar broer: “Wanner is dit my beurt om op die rekenaar te speel?”
Which rule is it?
Rule 3 = Already a conjuction
Die meisie vra haar broer wanner dit haar beurt op die rekenaar is.
Die ouers vra vir die kinders: “Het julle al julle rapporte gekry?”
Which rule is it?
Rule 2: Question = OF
Die ouers vra vir die kinders of hulle al hulle rapporte gekry het.
Die man se vir die vrou: “Ek kan more na jou motor kyk.”
Which rule is it?
Rule 1: Norman = DAT
Die man se vir die vrou dat hy more na haar motor kan kyk.
Mary vra vir Jack: “Kan jy my more by die werk optel?”
Which rule is it?
Rule 2: Question = OF
Mary vra vir Jack of hy haar more by die werk kan optel.
Melanie vra: “Wanner is dit tyd vir my om huistoe te gaan?”
Melani vra wanner dit tyd is vir haar om huistoe te gaan.